Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Lushof Overnight Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir @ Lushof Overnight Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Boerie E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boerie E

Goed toegeruste eenheid, met goeie ligging.

Baie netjiese verblyf net buite Tzaneen. Netjies en stylvol, sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Boerie, vreeslik dankie vir jou goeie resensie. Waardeer dit. Jy is welkom by ons.
Groete

@ Lushof Overnight Accommodation
Annika K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika K

Veilig, netjies, privaat, uitstekende diens, vriendelik, gasvry.

Ja, ek het beslis lekker gebly. Die akkommodasie was mooier as die foto's self. My verwagtinge was oortref.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Annika
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit ongelooflik baie.
Hoop om jul weer te sien. Groete
Elize

@ Lushof Overnight Accommodation
Lourie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie V

Ongelooflik.

Ongelooflike lekker blyplek.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Waardeer dit baie. Groete.

@ Lushof Overnight Accommodation
Pieter O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

So lekker dat ons weer sal terugkom!

Ons het die gasvryheid na 'n lang dag op die pad baie waardeer. Die fasiliteite was uitmuntend. Baie skoon en netjies.

Magda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Awesome.

Baie netjies en veilig, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Magda
Waardeer opreg

@ Lushof Overnight Accommodation
Jessica G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G

Perfect.

What a hidden gem. Love it and will definitely be back. My partner and I just needed a break and some rest, and it was perfect. We got some rest and the break that was needed.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you, Jessica, for the good review. I appreciate it. Hope to see you again.

@ Lushof Overnight Accommodation
Rickus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus V

Baie lekker.

Baie stil, rustig en netjiese plek, met alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand of twee se oorbly, en baie mooi uitsig op die grasperk en dammetjie waar die rooibokke en duikers wei.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Rickus, vir jou terugvoer. Waardeer dit opreg. Sien uit om jou weer te verwelkom by ons.

@ Lushof Overnight Accommodation
Adele K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Fantasties!

Ons het heerlik gebly. Elize het ons baie gasvry ontvang en ons twee aande by Lushoff was asof ons by die huis was. Baie skoon en veilige verblyf in Tzaneen.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Adele, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize

@ Lushof Overnight Accommodation
Garry P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garry P

Great value for money.

Very pleasant. Great facilities. Would be a bit concerned to stay there in winter without a heater.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Thanks for the review, Garry. I will definitely place a heater in the unit.
Regards
Elize

@ Lushof Overnight Accommodation
Ben B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Ons verblyf was fantasties. Ons het verskriklik lekker ontspan en uitgerus.

Ek bly in baie verskillende oornag akkommodasies deur die land a.g.v. werk, en Lushof was een van die beste plekke waar ek al by was. Die verblyf is ruim, skoon, duursaam en verskriklik netjies. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Dit was so lekker om te bly by 'n plek waar die aircon behoorlik gewerk het. Die swembad was silwerskoon en perfek gewees om in af te koel.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Goeiemiddag Ben baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit ontsettend baie. Sien uit om jul gou weer by ons te verwelkom.
Groete
Elize

@ Lushof Overnight Accommodation
Dewald W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W

Heerlik en rustig.

Vir 'n enkelreisiger of klein familie is dit ideaal. Eie privaat swembad en braailapa/kuierarea. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Kan die plekkie hoog aanbeveel.

@ Lushof Overnight Accommodation se terugvoer

Goeiedag Dewald
Baie dankie vir die terugvoer.
Waardeer dit vreeslik baie. Hoop om jou weer hier by ons te verwelkom.
Groete
Elize

@ Lushof Overnight Accommodation
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038d5a652e4da68bceca5185ab93d0e26bc4b727f59f31d96809076d84d9be14ab11f58a09410719c6bbf4940f12b2dd1f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Lushof Plot 41 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.812691371632 30.191942343204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang