Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Lushof Overnight Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Boerie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Goed toegeruste eenheid, met goeie ligging. Baie netjiese verblyf net buite Tzaneen. Netjies en stylvol, sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Boerie, vreeslik dankie vir jou goeie resensie. Waardeer dit. Jy is welkom by ons. Groete

Annika K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Veilig, netjies, privaat, uitstekende diens, vriendelik, gasvry. Ja, ek het beslis lekker gebly. Die akkommodasie was mooier as die foto's self. My verwagtinge was oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Annika Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Hoop om jul weer te sien. Groete Elize

Lourie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ongelooflik. Ongelooflike lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Baie dankie vir jul terugvoer. Waardeer dit baie. Groete.

Pieter O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

So lekker dat ons weer sal terugkom! Ons het die gasvryheid na 'n lang dag op die pad baie waardeer. Die fasiliteite was uitmuntend. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Baie netjies en veilig, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Baie dankie Magda Waardeer opreg

Jessica G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfect. What a hidden gem. Love it and will definitely be back. My partner and I just needed a break and some rest, and it was perfect. We got some rest and the break that was needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Thank you, Jessica, for the good review. I appreciate it. Hope to see you again.

Rickus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Baie stil, rustig en netjiese plek, met alles wat 'n mens nodig het vir 'n aand of twee se oorbly, en baie mooi uitsig op die grasperk en dammetjie waar die rooibokke en duikers wei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Baie dankie, Rickus, vir jou terugvoer. Waardeer dit opreg. Sien uit om jou weer te verwelkom by ons.

Adele K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fantasties! Ons het heerlik gebly. Elize het ons baie gasvry ontvang en ons twee aande by Lushoff was asof ons by die huis was. Baie skoon en veilige verblyf in Tzaneen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Adele, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Groete Elize

Garry P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Great value for money. Very pleasant. Great facilities. Would be a bit concerned to stay there in winter without a heater.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Thanks for the review, Garry. I will definitely place a heater in the unit. Regards Elize

Ben B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons verblyf was fantasties. Ons het verskriklik lekker ontspan en uitgerus. Ek bly in baie verskillende oornag akkommodasies deur die land a.g.v. werk, en Lushof was een van die beste plekke waar ek al by was. Die verblyf is ruim, skoon, duursaam en verskriklik netjies. Daar is alles wat jy nodig het en meer. Dit was so lekker om te bly by 'n plek waar die aircon behoorlik gewerk het. Die swembad was silwerskoon en perfek gewees om in af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Goeiemiddag Ben baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit ontsettend baie. Sien uit om jul gou weer by ons te verwelkom. Groete Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038d5a652e4da68bceca5185ab93d0e26bc4b727f59f31d96809076d84d9be14ab11f58a09410719c6bbf4940f12b2dd1f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Lushof Plot 41 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.812691371632 30.191942343204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang