Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Lushof Overnight Accommodation

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Lushof Overnight Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike oopplan-eenheid op 'n kleinhoewe in Tzaneen. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of enkelreisigers wat oornagverblyf soek.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met slaapgeriewe, 'n leefarea en 'n kombuisgedeelte, en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Dit bied ook direkte toegang tot die swembad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid lei ook na die boma met 'n aparte braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Boerie E
Besigheidsreis
5.0
Goed toegeruste eenheid, met goeie ligging. Baie netjiese verblyf net buite Tzaneen. Netjies en stylvol, sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.
Sep 2024
Annika K
Saam met vriende
5.0
Veilig, netjies, privaat, uitstekende diens, vriendelik, gasvry. Ja, ek het beslis lekker gebly. Die akkommodasie was mooier as die foto's self. My ve...
Sien meer
Aug 2024
Lourie V
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Ongelooflike lekker blyplek.
Aug 2024
Pieter O
Besigheidsreis
5.0
So lekker dat ons weer sal terugkom! Ons het die gasvryheid na 'n lang dag op die pad baie waardeer. Die fasiliteite was uitmuntend. Baie skoon en net...
Sien meer
Jun 2024
Magda P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie netjies en veilig, sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink @ Lushof Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038d5a652e4da68bceca5185ab93d0e26bc4b727f59f31d96809076d84d9be14ab11f58a09410719c6bbf4940f12b2dd1f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Lushof Plot 41 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.812691371632 30.191942343204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang