Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mosaic 6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marli N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustige verblyf, wonderlike gasheer. Die gasheer is vriendelik en die gasvryheid uitstekend. Hy het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Die plekkie is stil en rustig, goed geleë, skoon en veilig. Ons sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carina
@ Mosaic 6
Baie dankie Marli. Ons ontvang julle graag weer.

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Alles wat ons nodig het. Veilige en rustige buurt. Dit was lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag
5.0
Jan 2024

Great. It was real value for money, well-equipped kitchen, and was great for what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Stil en privaat. Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Premed (pty) Ltd D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantastic. The most friendly hosts, clean room, tidy, comfortable, excellent kitchen, quiet surroundings, safe stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie R
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Sentraal geleë en veilig. Die plekkie is smaakvol gemeubileerd en is baie goed toegerus. Dit is ook sentraal geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Veilig en rustig. Veilig en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jessie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Rustige en veilige omgewing, vriendelike mense. Het voorsiening gemaak vir gasplate tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carina
@ Mosaic 6
Baie dankie, Jessie. Ons ontvang julle graag in die toekoms weer.

Pj B
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Rustig, gemaklik, stil. Ek het 'n plekkie nodig gehad om te bly tydens my eksamenweek by NWU en @ Mosaic 6 was definitief die regte plek. Dit was stil en gemaklik gewees en ek kon gemaklik voorberei het vir my eksamens. Die kamer is knus en dit het 'n "en suite" badkamer. Ek moet wel noem dit kan koud wees deur die loop van die dag in die kamer, want daar is geen venster wat direkte sonlig kry nie, so pak genoeg warm klere in! Daar is wel ook baie komberse verskaf vir die koue. Die kamer het ook 'n warmplaat aan die muur, maar werk nie so effektief soos wat 'n olieverwarmer sal werk nie. Die eienaars was baie vriendelik en het gereeld seker gemaak dat alles reg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Oulike, goed toegeruste plekkie. Ons was daar om by 'n fees uit te stal. Plekkie was smaakvol gemeubileerd en is baie goed toegerus. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 3 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0bd522546379eec299a96dc5bfe8a36b91660456e04c48bbff7f9d2edf4a7feb055f57dcb3788cb0d37fd3dac6b6f13bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 3 mense 21 5 1 5 6 Barnard Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.7088793 27.0947843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang