Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mosaic 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir @ Mosaic 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marli N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli N

Rustige verblyf, wonderlike gasheer.

Die gasheer is vriendelik en die gasvryheid uitstekend. Hy het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Die plekkie is stil en rustig, goed geleë, skoon en veilig. Ons sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie Marli. Ons ontvang julle graag weer.

@ Mosaic 6
Elmarie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Alles wat ons nodig het. Veilige en rustige buurt.

Dit was lekker, dankie.

Gavin R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R

Great.

It was real value for money, well-equipped kitchen, and was great for what I needed.

Barend V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Stil en privaat.

Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon.

Premed (pty) Ltd D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Premed (pty) Ltd D

Fantastic.

The most friendly hosts, clean room, tidy, comfortable, excellent kitchen, quiet surroundings, safe stay.

Marthie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie R

Sentraal geleë en veilig.

Die plekkie is smaakvol gemeubileerd en is baie goed toegerus. Dit is ook sentraal geleë en veilig.

Miemie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie P

Veilig en rustig.

Veilig en rustige atmosfeer.

Jessie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessie M

Rustige en veilige omgewing, vriendelike mense.

Het voorsiening gemaak vir gasplate tydens beurtkrag.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie, Jessie. Ons ontvang julle graag in die toekoms weer.

@ Mosaic 6
Pj B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pj B

Rustig, gemaklik, stil.

Ek het 'n plekkie nodig gehad om te bly tydens my eksamenweek by NWU en @ Mosaic 6 was definitief die regte plek. Dit was stil en gemaklik gewees en ek kon gemaklik voorberei het vir my eksamens. Die kamer is knus en dit het 'n "en suite" badkamer. Ek moet wel noem dit kan koud wees deur die loop van die dag in die kamer, want daar is geen venster wat direkte sonlig kry nie, so pak genoeg warm klere in! Daar is wel ook baie komberse verskaf vir die koue. Die kamer het ook 'n warmplaat aan die muur, maar werk nie so effektief soos wat 'n olieverwarmer sal werk nie. Die eienaars was baie vriendelik en het gereeld seker gemaak dat alles reg is.

Adéle S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S

Oulike, goed toegeruste plekkie.

Ons was daar om by 'n fees uit te stal. Plekkie was smaakvol gemeubileerd en is baie goed toegerus. Sal weer daar oorbly.

Udette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K

Baie gasvry, alles wat nodig is vir selfsorg.

Ons het oorgebly terwyl ons by familie in Potchefstroom gekuier het en het dus net oorgeslaap by Mosaiek 6. Die De Klerks is baie gasvry en die plekkie is goed toegerus. Die kombuisie is apart van die kamer en badkamer, maar dit het nie regtig gepla nie. Alles was baie mooi skoon en daar word moeite gedoen om vir beurtkrag se ongerief te voorsien.

Marinda H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda H

Privaatheid kan 'n probleem wees.

Mens kan die eienaar se selfoon boodskap kennisgewingtoon in die kamer hoor, so privaatheid kan 'n probleem wees. 'n Waaier in die kamer sou lekker wees.

Yolande B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Die eenheid was netjies en goed toegerus.

Die gasheer het my vriendelik ontvang en baie tuis laat voel.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

@ Mosaic 6
Piet B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B

Rustig en lekker.

Ek kan regtig nie kla oor enige iets. Ons het nou wel net oorgeslaap maar was baie vriendelik ontvang. Daar was selfs vir ons voorsiening gemaak gedurende die load shedding. Baie dankie vir al julle moeite en gasvryheid.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie Piet. Julle is enige tyd weer welkom.

@ Mosaic 6
Danie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie gerieflik en gemaklik.

Was baie vriendelik ontvang.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie. Jy is enige tyd weer welkom.

@ Mosaic 6
Andre W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Enjoyable and owners were very friendly.

Nice and quiet. Owners were very friendly and helpful. Will stay there again if we have to sleepover in Potchefstroom again.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie Andre.
Ons ontvang julle graag weer as ons gaste.

@ Mosaic 6
Brett D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett D

Huislike atmosfeer.

Baie vriendelik ontvang, sal weer kom. Veilig en netjies.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

@ Mosaic 6
Jacques B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Aangenaam en vriendelike ontvangs.

Die gekoer van tortelduiwe soggens was ’n pluspunt.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie Jacques. Hoop om julle gou weer hier te ontvang.

@ Mosaic 6
Jeanette D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Home away from home.

Baie gasvry, baie tuis laat voel, ekstra myl geloop vir my, vir seker aanbeveel en sal beslis weer daar gaan bly.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie Jeanette. Ons sien daarna uit om jou weer te ontvang in die toekoms.

@ Mosaic 6
Hannatjie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannatjie V

Baie goeie ligging.

Plek is naby aan eetplekke. Baie stil omgewing. Baie veilig ook gewees.

@ Mosaic 6 se terugvoer

Baie dankie Hannatjie.
Julle is enige tyd weer welkom.

@ Mosaic 6
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 3 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0bd522546379eec299a96dc5bfe8a36b91660456e04c48bbff7f9d2edf4a7feb055f57dcb3788cb0d37fd3dac6b6f13bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 3 mense 21 5 1 5 6 Barnard Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.7088793 27.0947843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang