Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mosaic 6

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Jun 2024 tot 20 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R750 R675 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

@ Mosaic 6 is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom en hoewel dit in 'n rustige deel van die dorp geleë is, is dit naby restaurante, winkels, dokters en hospitale.

Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed geskik vir 'n kind en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenheid se kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eenplaatstoof, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Koffie, tee, suiker en drinkwater word voorsien met aankoms. Daar is ook braaigeriewe en gratis WiFi.

@ Mosaic 6 het parkeerplek agter 'n sekuriteitshek op die perseel. Plaaslike besienswaardighede sluit natuurreservate, parke, museums, historiese bakens, nasionale monumente, verskeie kosmarkte, winkelsentrums en 'n rits buitelug-aktiwiteite in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir @ Mosaic 6
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink @ Mosaic 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 3 mense
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 6, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d0bd522546379eec299a96dc5bfe8a36b91660456e04c48bbff7f9d2edf4a7feb055f57dcb3788cb0d37fd3dac6b6f13bee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 3 mense 21 5 1 5 6 Barnard Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.7088793 27.0947843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang