@ Mulberry Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Hanli V - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik, ruim, skoon, modern. Uitstekend!
Hanli K - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker blyplek.
Elizma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sportdag bygewoon.
@ Mulberry Cottage se terugvoer
Dankie Elizma vir jou positiewe terugvoer, ons is baie bly dat julle die naweek by ons geniet het! Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Debbie H - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en mooi!
@ Mulberry Cottage se terugvoer
Dankie Debbie, julle is enige tyd welkom.
Geraldene D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
@ Mulberry Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Geraldene ons gaan verseker kyk hoe ons dit bietjie warmer en nog geriefliker kan maak vir ons gaste met die uitdaging van kragpryse en steeds bekosigbare verblyf te verskaf. Dankie dat julle die plekkie skoon en netjies gelaat het.
Corrie D - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was regtig vreeslik netjies, dit het alles wat ons nodig gehad het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mc Farlanestraat 17, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang