Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Mulberry Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanli V
1 nag
5.0
Jun 2024

Gerieflik, ruim, skoon, modern. Uitstekend! Ons het baie lekker gebly. Ek sal @ Mulberry Cottage enige tyd aanbeveel. Judy is 'n uitstekende gasvrou. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker blyplek. Skoon, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sportdag bygewoon. Fantastiese blyplek! Die swembad was so lekker na 'n lang dag se netbal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
@ Mulberry Cottage
Dankie Elizma vir jou positiewe terugvoer, ons is baie bly dat julle die naweek by ons geniet het! Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Debbie H
1 nag
5.0
Jul 2022

Netjies, skoon en mooi! Dis die kleiner dinge wat saakmaak en daarin het hulle ook voorsien! Beveel definitief aan! Puik oornagplekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
@ Mulberry Cottage
Dankie Debbie, julle is enige tyd welkom.

Geraldene D
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Baie netjies en gerieflik. Die plekkie is net koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
@ Mulberry Cottage
Dankie vir jou terugvoer Geraldene ons gaan verseker kyk hoe ons dit bietjie warmer en nog geriefliker kan maak vir ons gaste met die uitdaging van kragpryse en steeds bekosigbare verblyf te verskaf. Dankie dat julle die plekkie skoon en netjies gelaat het.

Corrie D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2022

Dit was regtig vreeslik netjies, dit het alles wat ons nodig gehad het. Ons was vriendelik ontvang en alles gewys. Die huisie is privaat in sy eie tuin met toesluit-garage en remote-hek. Kombuis, kamers en badkamer pragtig netjies met moderne geriewe. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 460
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mc Farlanestraat 17, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151696b380fa7fb0581d78ba765cdacac8b8c70fd8942fedf0d50ea19d839368b90e7de1b962f1e3f1c7ed2da07466b46ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 17 Mc Farlane Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.153340045086 26.182969569346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang