Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Oudam

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Marc P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik diens. Rustige plekkie. Montagu is asemrowend mooi. Ons het baie lekker gebly. Alida help jou vinnig uit met enige vrae, reelings ens. Baie netjiese mooi plekkie met winkels waar jy basies enigiets kan koop net 'n klipgooi weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasmine R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustige plekkie. Dit was regtig lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ons het heerlik gebly. Alles was perfek en netjies. Beveel hulle definitief aan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Lank genoeg, sal weer gaan. Baie lekker gebly, sal weer gaan soontoe. Swembadjie vat net bietjie lank om warm te raak, maar dit sal nie 'n probleem wees in die warmer maande nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bradwin P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Value for money stay. We had a delightful stay at @ Oudam. Very clean space with just enough things to keep us busy with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Antoinette J
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

Netjies, die verwelkomingspakket was lekker. Ons het lekker gebly, maar dit was in die dorp en nie op 'n plaas soos versoek het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alida
@ Oudam
Goeie dag, baie dankie vir die resensie, maar ons is in (dorp) geleë en het geen versoek gekry nie; indien wel, sou ons u onmiddellik in kennis gestel het dat ons in die dorp is. Ons beskrywing dui ook aan ons is in (dorp). Ek is wel baie bly dat u die verblyf geniet het. Hoop die huis met sy pragtige berguitsig en die stilte was darem so bietjie soos plaas. Vriendelike groete, Alida

Liesl S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Baie lekker gebly met al die selfsorgbenodighede vir 5 aande se verblyf. Die eenheid was redelik privaat en die ligging is lekker stil. Die swembadjie en lugreëling het baie gehelp in 'n dorpie soos Montagu met hoë temperature. Baie dankie vir die wyn en droëvrugte bederf - dit maak die besoek baie persoonlik om gaste te verwelkom. Ons sal weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Sep 2023

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mfundo S
1 nag
5.0
Mrt 2022

The stay was great, thank you. But please note there was a big animal sitting right next to the fridge. It looks like a lizard but the bigger vision of a lizard. Please have a look at such things.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
1 nag
5.0
Des 2021

Absoluut verwelkomend. Ons het laat uit die Kaap vertrek en moes 'n plekkie kry wat dierevriendelik sou wees. @ Oudam was die enigste verblyf wat dadelik reageer het en ons geakkommodeer het met ons versoek. Met aankoms was dit reeds laat, maar ons is verras met 'n baie skoon plekkie en 'n welkomsê-mandjie vol lekkernye. Dit was 'n lekker verrassing. Wanneer ons weer daar verbygaan en moontlik slaapplek soek, sal ons beslis weer by @ Oudam wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddf819dd939a0c85e19d4ac136284ffe87c992a4cf5615617ce27bfb0ee63079b1cc07a29a42d73471836005ef3ebd60b6e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 17 Lintvelt Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.78295 20.11151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang