Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Oudam

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir @ Oudam
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marc P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc P

Puik diens. Rustige plekkie. Montagu is asemrowend mooi.

Ons het baie lekker gebly. Alida help jou vinnig uit met enige vrae, reelings ens. Baie netjiese mooi plekkie met winkels waar jy basies enigiets kan koop net 'n klipgooi weg.

Jasmine R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine R

Rustige plekkie.

Dit was regtig lekker.

Francois V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ons het heerlik gebly.

Alles was perfek en netjies. Beveel hulle definitief aan. Baie dankie.

Brink V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brink V

Lank genoeg, sal weer gaan.

Baie lekker gebly, sal weer gaan soontoe. Swembadjie vat net bietjie lank om warm te raak, maar dit sal nie 'n probleem wees in die warmer maande nie.

Bradwin P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bradwin P

Value for money stay.

We had a delightful stay at @ Oudam. Very clean space with just enough things to keep us busy with.

Antoinette J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette J

Netjies, die verwelkomingspakket was lekker.

Ons het lekker gebly, maar dit was in die dorp en nie op 'n plaas soos versoek het nie.

@ Oudam se terugvoer

Goeie dag, baie dankie vir die resensie, maar ons is in (dorp) geleë en het geen versoek gekry nie; indien wel, sou ons u onmiddellik in kennis gestel het dat ons in die dorp is. Ons beskrywing dui ook aan ons is in (dorp). Ek is wel baie bly dat u die verblyf geniet het. Hoop die huis met sy pragtige berguitsig en die stilte was darem so bietjie soos plaas. Vriendelike groete, Alida

@ Oudam
Liesl S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S

Baie lekker gebly met al die selfsorgbenodighede vir 5 aande se verblyf.

Die eenheid was redelik privaat en die ligging is lekker stil. Die swembadjie en lugreëling het baie gehelp in 'n dorpie soos Montagu met hoë temperature. Baie dankie vir die wyn en droëvrugte bederf - dit maak die besoek baie persoonlik om gaste te verwelkom. Ons sal weer kom bly.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mfundo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mfundo S

The stay was great, thank you.

But please note there was a big animal sitting right next to the fridge. It looks like a lizard but the bigger vision of a lizard. Please have a look at such things.

Erika H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika H

Absoluut verwelkomend.

Ons het laat uit die Kaap vertrek en moes 'n plekkie kry wat dierevriendelik sou wees. @ Oudam was die enigste verblyf wat dadelik reageer het en ons geakkommodeer het met ons versoek. Met aankoms was dit reeds laat, maar ons is verras met 'n baie skoon plekkie en 'n welkomsê-mandjie vol lekkernye. Dit was 'n lekker verrassing. Wanneer ons weer daar verbygaan en moontlik slaapplek soek, sal ons beslis weer by @ Oudam wil tuisgaan.

Melinda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M

Pragtig!

Baie vriendelike gasvrou, pragtig skoon, stil en rustig, heerlike beddegoed, goeie kwaliteit handdoeke, alles wat jy nodig het, heerlike privaat tuintjie en braaigeriewe! Sal beslis weer daar gaan kuier.

Vijay G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vijay G

Very convenient for overnight stays.

@ Oudam is in a quiet, pleasant neighbourhood, conveniently close to a selection of restaurants and the R62. Alida is a pleasant, helpful host, on hand to assist with any needs. The unit is clean, neat and sufficient for a small family and overnight stays, with thoughtful complimentary touches.

Karin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Netjiese, skoon, gerieflike verblyf. Ideaal vir selfsorg en kuier.

Gasvrou baie behulpsaam. Ligging is perfek en rustig.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb50421fbac00d3874a1f3d6c1711958d00d882ac352c0141f33fb99efe1649669c407e380b250555e6b5928aaf343a06e372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 17 Lintvelt Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.78295 20.11151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang