Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Oudam

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ Oudam is in 'n stil area met 'n uitsig oor die berg geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 4 mense in Montagu.

Die knus eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. 'n Haardroër, lugversorging, 'n waaier en 'n verwarmer is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Komplimentêre tee, koffie, suiker, melk en beskuit word voorsien.

Gaste kan in die sitkamer ontspan, en die leefarea maak oop op 'n tuin met braaigeriewe en 'n houtvuur-plonspoel. Onderdakparkeerplek is ook beskikbaar.

@ Oudam 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante, en 6 km vanaf Avalon Springs. Montagu bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Montagu-museum en die Montagu-natuurtuin. Gaste kan ook gaan voëlkyk, voetslaan of op 'n trekkerrit, en verskeie 4x4-roetes kan in die omgewing gevind word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marc P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens. Rustige plekkie. Montagu is asemrowend mooi. Ons het baie lekker gebly. Alida help jou vinnig uit met enige vrae, reelings ens. Baie netji...
Sien meer
Mrt 2024
Jasmine R
Gesin met tieners
5.0
Rustige plekkie. Dit was regtig lekker.
Jan 2024
Brink V
Saam met vriende
4.8
Lank genoeg, sal weer gaan. Baie lekker gebly, sal weer gaan soontoe. Swembadjie vat net bietjie lank om warm te raak, maar dit sal nie 'n probleem we...
Sien meer
Mei 2024
Machel W
Saam met lewensmaat
4.2
We enjoyed everything about this place. Very neat and cosy place. We enjoyed our stay and will definitely be coming again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Bradwin P
Saam met vriende
4.2
Value for money stay. We had a delightful stay at @ Oudam. Very clean space with just enough things to keep us busy with.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Oudam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintveltstraat 17, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddf819dd939a0c85e19d4ac136284ffe87c992a4cf5615617ce27bfb0ee63079b1cc07a29a42d73471836005ef3ebd60b6e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 17 Lintvelt Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.78295 20.11151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang