Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Peace Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Christa V
1 nag
5.0
Sep 2024

Die kamer, beddegoed, badkamer was skoon en gerieflik. Veilige parkeerplek. Ek en my susters, ons is albei pensioenarisse, het die afslag verwelkom. Soekie het ons hartlik en baie vriendelik ontvang. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ek het die tuisgebakte beskuit se resep gevra. Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie julle oulike mense. Kom gerus weer. Liefdegroete

Andrew P
1 nag
5.0
Jun 2024

Perfect for an overnight stay. The accommodation was just what we needed for our overnight stop. The host was very friendly and helpful, and the room had all we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Thank you, Andrew. Be blessed.

Louise S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Sal weer daar bly as ons in daardie rigting gaan. Gasvry, netjies, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie Louise. Julle is pragtige mense.

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Kan en sal aanbeveel. Mooi. Veilig. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Oorslaap met 2 klein kinders. Die verblyf was baie gerieflik, die beddens het heerlik geslaap en die badkamer is baie ruim. Daar was genoeg parkering vir 2 groot voertuie en ons karavaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie Stephanie. Pragtige gaste soos julle is altyd welkom.

Jurie V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Lovely stay and will definitely recommend to others. Soekie is such a caring host and goes out of her way to make you feel at home. Room and facilities were neat, beautiful and functional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie, Jurie. Jy is altyd welkom.

Henry S
1 nag
5.0
Okt 2023

See stars. Everything I need, and I shall return if I'm in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Thank you so much Henry. You are always welcome.

Sharon T
1 nag
4.8
Des 2023

Comfortable and quiet. Warm and welcoming host. Lovely clean flat. Enjoyed the shower especially.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Living Ball N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Warm ontvangs, netjies en skoon, goed geleë. Soekie is 'n ware gasvrou, en 'n warm ontvangs is altyd welkom na 'n lang reis. Die gastehuis is netjies, prakties en baie goed geleë met genoegsame veilige parkering. Dankie vir die vars beskuit en die botteltjies water wat in die yskas was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Waardeer baie. Julle is altyd welkom.

Willie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Waarde vir geld. Baie netjies en alles wat nodig is, is ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Soekie
@ Peace Overnight Accommodation
Baie dankie Willie. Voorspoedige Nuwe jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Soekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Mary-rylaan 4, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ff7aec3d1efbe7e17a8a2271f338837a26b6385e99a5fed4f623e9deb6e2a9a9118deebfcfdbea2f222eed0eed974c8fbb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 4 Queen Mary Avenue Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.6824021 26.7191987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang