@ R62 Langklip Estate Game Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ikeraam H - Apr 2023
Algehele gradering
It was a fantastic and remarkable hospitality 10 star.
@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering, dit word hoog op prys gestel. Vriendelike Groete. Sharon en Nikolai
Melissa W - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Thomas F - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontmoet het. Kom gerus weer. Liefde groete, Sharon.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Jacqueline S - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi en rustig!
@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Baie dankie Jacqueline. Dit maak baie saak wat ons gaste dink. Ons is so dankbaar dat julle die plek geniet het en ons hoop om julle weer te sien. Liefde groete, Sharon.
Fagmida F - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie wegbreek van die stadslewe lekker in die natuur met diere en goeie atmosfeer.
Lees meerFrik B - Jul 2019
Algehele gradering
Totale rus vir siel.
Penny V - Mrt 2019
Algehele gradering
Disappointing.
@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Good day Penny, thank you for your review.
I am concerned because we were very accommodating when you requested a self-catering unit, even though we are not a self-catering establishment, when you cancelled all activities on arrival and when your guests stayed later than they were meant to.
Lenke L - Des 2018
Algehele gradering
Rus en vrede in Desember-vakansie.
Lees meerLaurika V - Apr 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike plek om te ontspan en rus.
delete d - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gevoel asof ons by familie kuier.
Andrew P - Jan 2018
Algehele gradering
Stunningly beautiful.
Jc M - Jan 2018
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Simeon P - Jan 2018
Algehele gradering
Hosts were friendly and accommodating.
Cornelia O - Des 2017
Algehele gradering
So rustig, jou siel kan regtig vrede en rus vind.
Dylan R - Jan 2017
Algehele gradering
Rustigheid in die pragtige natuur.
Janine C - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Kennith K - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig, stil en mooi natuur.
Sonja O - Mrt 2017
Algehele gradering
Terugvoer oor R62@Langklip: Ons het nie oornag a.g.v verskeie redes.
Lees meerOhna N - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie ontspannend en ongelooflike plaas.
@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Baie dankie Ohna!
Ons waardeer die pragtige review! Julle is baie welkom om terug te keer, baie lekker gewees om sulke pragtige positiewe jong mense te gehad het op Langklip Estate!
Groete Langklip Estate Bestuur
Sharyn R - Des 2016
Algehele gradering
This is not a reliable guest house.
@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Goeiedag Sharyn.
Ons was tuis en ek dink julle was nie by die regte plek nie. Ek moet sê jammer want ons Vodacom toring het gebrand en daar was geen seine nie. Ai jong, ek is so jammer want ons was so bedreig met al die vure. Sowat 80 hektaar van ons 110 hektaar het afgebrand en deur genade is ons gespaar. Ek is opreg jammer maar ons aanwysingsborde het ook afgebrand. Daar is baie skade en roet op beddens maar ons het hard probeer om alles skoon te kry maar die roet is net te erg. Jammer, dit was buite ons beheer. Die brande was verskriklik en ons moes gordyne verander! Jul kan die aand weer opneem op 'n later stadium.
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Melissa B - Mei 2016
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meer@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Hi Melissa
Jammer, ons is in die berge en dit sê duidelik op die webtuiste dat ons safari-like akkommodasie het. Ek gaan nie verskoning maak vir ons plekkie nie en daar is nie krag nie. Dit is so op webtuiste dat daar alleenlik solar is en geen krag nie. Ons het sentrale yskas-geriewe en foon herlaaipunte by die restaurant en daar is niks anders as wat ons webtuiste sê nie. Miskien kan ek net sê die pad is grondpad en dit is in die berge soos ons webtuiste sê, so miskien het julle dit mis gelees. Vra maar volgende keer as jul meer wil weet oor geriewe. Tent-like, nie self-catering geriewe met 'n restaurant wat ontbyt en aandetes voorsien en ons het baie goeie resensies in ons gastehuis oor ons kos. Jammer daaroor maar ek kan net iets doen wanneer ek weet daarvan.
Dankie, Sharon
Annabelle F - Des 2015
Algehele gradering
A peaceful place away from the stressful city life. It has the potential to grow into a perfect holiday get away.
@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Goeidag Annabelle,
Baie dankie vir julle review ons waardeer die postiewe terugvoer en ja dit isn ons eerste jaar en ons leer maar nog baie maar julle was baie oulik en kom gerus weer!
Groete Johan en Sharon Nel
Langklip Estate Bestuur
Amanda C - Des 2015
Algehele gradering
Dit was 'n goor ervaring.
Lees meer@ R62 Langklip Estate Game Farm se terugvoer
Amanda,
Ons is baie jammer dat jy so ‘n negatiewe ervaring gehad het! Ons besef ons het 'n dubbelbespreking gehad en dit was ons fout. Geen verskoning vir dit nie.
Die alternatiewe eenheid wat ons geoffer het, is ons familie “selfcatering” eenheid, wat slegs ‘n losstaande braai en ‘n 3-plaat gasbrander binne in het maar geen binne badkamer nie, met die gebruik van die kampeerterrein se ablusieblok.
Ons besef dat, dit wat ons uit nood geoffer het, was nie op standaard nie en as gevolg daarvan het ons vir julle drankies op die huis geoffer terwyl julle moes wag totdat ons alternatiewe akkomodasie in die omgewing kon kry.
Die area is baie gewild en die enigste oop gaaitjie wat ons kon kry was by die Kraaltjie, en ons het vir julle die twee nagte teen R1800.00 ekstra inbetaal omdat hulle baie duurder is as ons.
Ons is regtig jammer; dit was ook maar sleg vir ons aangesien ons probeer het om dit na die beste van ons vermoë en so spoedig moontlik reg te stel!
Jammer Amanda, ons verstaan jou frustrasie; en ek is net bly julle was tevrede met die alternatiewe reëlings, en dat julle die vakansie geniet het!
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langklip Landgoed, R62 Langkloof Twee Riviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang