@ Rosie's
- Kapasiteit: 29 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ Rosie's is in Blouberg geleë en bied verblyf wat ideaal is vir 'n avontuurvakansie. Dis naby verskeie winkels, restaurante en strande.
Daar is 10 slaapkamers wat net 'n blok vanaf Blouberg se Kus Boulevard is. @ Rosie's bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en Robbeneiland.
Elke kamer het gratis WiFi en toegang tot 'n gemeenskaplike TV-kamer, tuin met braaigeriewe en balkon met 'n see-uitsig.
Daar is 5 parkeerplekke op die perseel en stoorplek vir branderplankry-toerusting.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Rosie's het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap