Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Skiathos24

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

@ Skiathos24 is minder as 1 km vanaf Paradise Beach en 10 km vanaf Postberg Flower Reserve in Langebaan geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis.

Dié eiendom kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 3 enkelbeddens het. Daar is nog 3 enkelbeddens beskikbaar in die solderarea.

Dié huis beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n binnebraai langs die trappe. Boonop is daar 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite die eenheid word gaste veilige onderdakparkeerplek sowel as 'n buitebraai en 'n plonspoel om af te koel op daardie warm somersdae aangebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir @ Skiathos24
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Santorini-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Skiathos24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd066686b96d7b3b77878ae5c1b0906063199236b0b4f308ef3f45793d65dfdcd163693268b0309f2732193d692f4e0f390c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10) 24 5 1 5 24 Santorini Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.045955264084 18.045357298154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang