Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The 14th Hole

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hendriette H
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Fantastiese verblyf. Het so veilig en tuis gevoel. 5-ster ligging en verblyf. Het 5 nagte hier tuisgegaan terwyl my man in Netcare Pretoria oos was. Beste ligging naby die hospitaal. Letterlik oorkant die pad van die hospitaal. Alles was net perfek. Fantastiese sekuriteit. Het so veilig gevoel as vrou alleen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Dankie Hendriëte, jy was self ook 'n 5-ster gas. Hy is altyd welkom om weer te kom kuier. Stetkte op die herstelpad. Groete Sarah

Riaan E
1 nag
5.0
Aug 2023

Veilig en gerieflik. Heerlik oornag, kompleks baie veilig en naby Netcare Pretoria Oos Hospitaal. Sarah is 'n wonderlike gasvrou en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Baie dankie Riaan, dit was net 'n plesier om jou hier te kon verwelkom. Jy was 'n baie netjiese gas wat alles gelaat het soos jy dit gekry het. 10 uit 10 vir jou. Groete Sarah

Marnus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Goed geleë, mooi en stil area. Die interior is duursaam en gerieflik. Sal weer daar bly. Goed geleë, mooi en stil area. Die interior is duursaam en gerieflik. Sal weer daar bly. Al wat gepla het, was die honde in die buurt wat snags geblaf het. Dit is egter buite die beheer van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Marnus, Baie dankie. Ek is jammer om te verneem dat julle die geblaf van honde moes verduur het. Groete, Sarah

Retha S
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Uitstekend . Het elke oomblik geniet. Daar was onverwagte ekstras in die kamer - het uiters tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Retha, Baie dankie vir jou resensie, Dit is regtig lekker om te verneem dat gaste gemaklik was tydens hul verblyf. Ons strewe daarna om ons gaste tuis te laat voel. "We aim to please." Groete Sarah

Hendrik V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Fantasiese plek. Ons het die verblyf baie geniet. Sarah en Hennie is lekker mense en het uit hul pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie vir hulle ook vir wonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Hendrik en vriende, baie dankie vir julle waardering. Dit is vir ons 'n groot voorreg om julle hier te kon verwelkom. Julle is altyd welkom in die toekoms. Groete Sarah

Dirk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Veilige blyplek op gholflandgoed. Skoon, netjies en moderne eenheid. Lekker groot stoep. Baie veilig met streng toegangsbeheer by die hoofhek. Ek het vroegoggend lekker gaan stap op die gholfbaan voor ons dag se aktiwiteite begin het. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die trappies op na die eenheid kan dalk vir ouer mense 'n uitdaging wees, maar het glad nie vir ons gepla nie. Ons sal vir seker weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Dirk, baie dankie vir julle terugvoering. Julle is vyster gaste en 'n plesier om te huisves. Julle is welkom om weer to kom bly. Groete Sarah en Hennie

Rozelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Pragtige plek op 'n baie rustige golflandgoed. Sarah is 'n baie goeie gasvrou. Die eenheid is stil en toegerus met al die nodige items. Kan die akkommodasie enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Rozelle baie dankie vir jou terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke oulike gaste te verwelkom. Julle het die plekkie netjies en skoon agergelaat. 5-ster gaste. Groete Sarah

Teresa F
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Good location, very secure. Secure, quiet location very close to Pretoria East Hospital, so visiting my husband in hospital was very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarah
@ The 14th Hole
Thank you Teresa. It was a pleasure to welcome you and we hope hubby recovers well after his operation. Regards, Sarah

Cathy M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Very good. The accommodation was very clean and tidy, the hosts were also very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarah
@ The 14th Hole
Cathy thank you . You were very quiet and most important neat guests. You would always be welcome to stay with us. Sarah

Suzaan P
1 nag
4.8
Mrt 2022

One night only, very clean, contained everything a person might need, very tranquil and private. If ever in Pretoria again I would definitely stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarah
@ The 14th Hole
Thank you Suzaan, I appreciate your review. I have to mention you were also a hostesses dream guests. We would definitely love to welcome you back In future. Best of luck with your endeavors in England. Regards Sarah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880b4d1d0f61b5846f2c5cc2656fcd7dc883acb4b061bc75644f29d713913176b66c0ac6a75a9a8f90d9fd217dd94a49ae9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1212 Ruimsig Crescent Woodhill Golf Estate 0076 Gauteng 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -25.814752725259 28.305392872958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang