@ The 14th Hole
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Hendriette H - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Het so veilig en tuis gevoel. 5-ster ligging en verblyf.
@ The 14th Hole se terugvoer
Dankie Hendriëte, jy was self ook 'n 5-ster gas. Hy is altyd welkom om weer te kom kuier.
Stetkte op die herstelpad.
Groete
Sarah
Riaan E - Aug 2023
Algehele gradering
Veilig en gerieflik.
@ The 14th Hole se terugvoer
Baie dankie Riaan, dit was net 'n plesier om jou hier te kon verwelkom.
Jy was 'n baie netjiese gas wat alles gelaat het soos jy dit gekry het. 10 uit 10 vir jou.
Groete
Sarah
Marnus S - Feb 2023
Algehele gradering
Goed geleë, mooi en stil area. Die interior is duursaam en gerieflik. Sal weer daar bly.
@ The 14th Hole se terugvoer
Marnus,
Baie dankie. Ek is jammer om te verneem dat julle die geblaf van honde moes verduur het.
Groete,
Sarah
Retha S - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend . Het elke oomblik geniet.
@ The 14th Hole se terugvoer
Retha,
Baie dankie vir jou resensie, Dit is regtig lekker om te verneem dat gaste gemaklik was tydens hul verblyf.
Ons strewe daarna om ons gaste tuis te laat voel. "We aim to please."
Groete
Sarah
Hendrik V - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasiese plek.
@ The 14th Hole se terugvoer
Hendrik en vriende, baie dankie vir julle waardering. Dit is vir ons 'n groot voorreg om julle hier te kon verwelkom.
Julle is altyd welkom in die toekoms.
Groete
Sarah
Dirk K - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige blyplek op gholflandgoed.
Lees meer@ The 14th Hole se terugvoer
Dirk, baie dankie vir julle terugvoering.
Julle is vyster gaste en 'n plesier om te huisves.
Julle is welkom om weer to kom bly.
Groete
Sarah en Hennie
Rozelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plek op 'n baie rustige golflandgoed.
@ The 14th Hole se terugvoer
Rozelle baie dankie vir jou terugvoering. Dit is altyd lekker om sulke oulike gaste te verwelkom. Julle het die plekkie netjies en skoon agergelaat. 5-ster gaste.
Groete
Sarah
Teresa F - Jun 2022
Algehele gradering
Good location, very secure.
@ The 14th Hole se terugvoer
Thank you Teresa. It was a pleasure to welcome you and we hope hubby recovers well after his operation.
Regards,
Sarah
Cathy M - Des 2022
Algehele gradering
Very good.
@ The 14th Hole se terugvoer
Cathy thank you . You were very quiet and most important neat guests. You would always be welcome to stay with us. Sarah
Suzaan P - Mrt 2022
Algehele gradering
One night only, very clean, contained everything a person might need, very tranquil and private.
@ The 14th Hole se terugvoer
Thank you Suzaan, I appreciate your review. I have to mention you were also a hostesses dream guests. We would definitely love to welcome you back In future. Best of luck with your endeavors in England. Regards Sarah
Hanici B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie warm sonder lugreëling, lekker stap-omgewing.
@ The 14th Hole se terugvoer
Hanici, baie dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis daarvan.
Ernest F - Apr 2021
Algehele gradering
Wow wow wow.
@ The 14th Hole se terugvoer
Dankie, dit was aangenaam om julle te verwelkom. Julle is altyd welkom.
Renske R - Mrt 2021
Algehele gradering
Daar is baie moeite gedoen om ons te laat tuis voel. Heerlik om op estate te kon gaan stap.
@ The 14th Hole se terugvoer
Renske, dit was net 'n plesier om julle hier by ons te kon akkomodeer.
Julle is altyd welkom om hier te oorbly.
Leon R - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon, aangename verblyf. Ideale ligging
@ The 14th Hole se terugvoer
Baie dankie, dit vir ons 'n voorreg om julle hier te verwelkom.
Groete
Sarah
Petro S - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
@ The 14th Hole se terugvoer
Petro dit was 'n plesier om julle te verwelkom.
Julle is altyd welkom.
Groete
Sarah
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang