Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The 14th Hole

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

@ The 14th Hole is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die Woodhill Gholflandgoed met hoë gehalte sekuriteit. Die eenheid is in die eienaar se woning en is langs die 14de putjie van die gholfbaan geleë.

Die eenheid bied 1 slaapkamer en is ideaal vir 2 gaste, maar het slaapplek vir altesaam 3. Die eenheid bestaan uit 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer vir bykomende gaste.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi en daar is 'n lessenaar vir sakereisigers. Lugversorging en sonkrag komplementeer ook hierdie eenheid. 'n Wasgoeddiens is ook beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste en gaste het hul eie toegang met veilige parkeerplek.

Die Netcare Pretoria-Oos-hospitaal, Wilgers-hospitaal, Cureday-klinieke en ander groot hospitale is almal binne 'n radius van 12 km. Die verblyf is ook naby verskeie winkelsentrums soos byvoorbeeld Menlyn Maine, Time Square Sun Arena en Casino. Verskeie hoofroetes om vinnig by N1 en N4 uit te kom is ook naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
  • Gaste dink @ The 14th Hole het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruimsig-singel 1212, Woodhill Gholflandgoed, Pretoria, 0076, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880b4d1d0f61b5846f2c5cc2656fcd7dc883acb4b061bc75644f29d713913176b66c0ac6a75a9a8f90d9fd217dd94a49ae9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1212 Ruimsig Crescent Woodhill Golf Estate 0076 Gauteng 021 201 8901 16:00-17:00 10:00 -25.814752725259 28.305392872958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang