Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 4, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

@ The Beach is 'n ruim en smaakvol versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Astonbaai en spog met lieflike see-uitsigte in die verte. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien dit binne stapafstand van Astonbaai-strand af is.

Dié duplekswoonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het see-uitsigte en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n TV. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. 'n Wasmasjien is ook in die eenheid beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n gasbraai, terwyl die grondvlak 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai het. Gaste kry veilige parkeerplek binne 'n toesluitmotorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico En Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sandpiper-laan 4, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink @ The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-laan 4, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdca7c04d97a336e529ef1dc93737abf8df72a19b443270274c2881b36b917055f69d73b052576f476511e5307d4560df43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 4 Sandpiper Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0839349 24.9074737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang