Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir @ The beach
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annatjie B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B

Gemaklike kompakte woonstel. Meer ideaal vir 4 persone. Goed toegerus en stap af.

Gemaklike lekker woonstel met goeie ligging.

Martin L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

En maklik en toegang was maklik en alles geniet. Dankie.

Baie dankie vir 'n lekker plekkie om te bly, ons het dit baie geniet. Die uitsig was baie mooi en alles was net lekker om te bly. Mooi skoon en gemaklik om daar te bly. Ons gaan weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Melissa L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Pragtige verblyf. Mooi uitsig. Netjies. Rustig. Gemaklik. Ten volle toegerus. Absoluut geen klagte en niks nodig gehad wat nie daar was nie.

Faren J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faren J

Absolute amazing.

Fantastic! Very friendly host. Will go again with my hubby and kids.

Chrisna V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Alles was beskikbaar, gemaklik en skoon. N.

Verblyf was heerlik. Eienaares het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het verblyf baie geniet!

Surinee S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surinee S

Comfortable.

Excellent, safe, interesting, warm. Loved the dishwasher.

John M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Relaxed, amazed, breathtaking view, friendly neighbors.

It was great although time flew by. Everyone enjoyed it, especially the kids.

Jacobus Hendrik Christoffel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Hendrik Christoffel J

Pragtige see uitsig welkome ontvangs.

Ons het ons verblyf regtig geniet, die see uitsig is pragtig. Die eienaar is baie vriendelik. Ons het baie lekker gekuier.

Kaylin R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin R

Comfortable and stress free.

You had a great experience. I really felt comfortable with the accommodation.

Yolandi E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E

It was a very pleasant getaway. I will highly recommend it.

We were pleasantly surprised with the accommodation. It was comfortable, clean, and close to the beach. The hosts were very friendly and accommodating. It's close to all shops and attractions. I will definitely go again.

Timothy J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy J

Excellent.

Everything was excellent.

Yolandi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi S

Thoroughly enjoyed stay.

It was amazing staying at the venue.

Uviwe F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uviwe F

Good stay at The Aston's.

The stay at The Aston's was nice and really good to attain peace of mind and relaxation.

Chante M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chante M

Kuier saam was lekker.

Fotos van die verblyf is akkuraat en WiFi werk sonder enige moeilikheid. Beddens is hard, so sal voorstel dat mense met rugprobleme of enige mediese kondisies dit net dubbelcheck. Parkeerarea is relatief naby aan die eenheid. Die braaiarea kyk direk af op ander besoekers se kuierarea en kan soms baie luid raak.

Rudolph V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rudolph V

Ongerieflik.

* Geen loadshedding-back-up-oplossing nie - nie eers Magneto LED-ligte nie. * Geen waaier nie. * Geen handdoeke (al is dit nie 'n vereiste nie, het die meeste plekke waar ek al gebly het handdoeke, veral in die Kaap waar die humiditeit hoog is en dit baie reën). * Die hoofslaapkamer se deurhandvatsel kan nie van binne af oopmaak nie. * Die stoof het nie meer nommers op die draaiknoppies nie, so mens kan nie sien wat die temperatuur is nie. * Goedkoop beddegoed en beddens vir die tarief wat jy per dag betaal. * Die huis is bietjie beknop vir 4 mense. * Enkellaag toiletpapier is ook nie die standaard vir die prysklas nie.

@ The beach se terugvoer

Goeie dag Rudolf

Ek is baie verbaas dat jy my akkommodasie ongerieflik gevind het.

My ander gaste is baie tevrede met my gerieflike en netjiese akkommodasie wat letterlik 'n paar tree van die strand af is en met die pragtige see-uitsig en swembad in die kompleks.
Ek stel voor dat jy in die toekoms seker maak dat jy 'n 5* akkommodasie bespreek. Ek kon ongelukkig nie aan jou versoek voldoen om laat middag eers uit te boek sodat julle in my woonstel kon wag vir julle vlug terug huis toe laat die aand nie, aangesien ek ander gaste gehad het wat dieselfde dag inboek.

Sterkte met jou volgende bespreking.

@ The beach
Sadeck M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadeck M

The place was in the perfect location with good views and close to all amenities.

Very relaxing and peaceful. Lovely view of the ocean. Very safe environment.

Elre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elre V

Pragtige woonstel met al die nodige geriewe.

Die woonstel is baie gerieflik met 'n pragtige see-uitsig. Dit is binne loopafstand van die strand. Daar is veilige parkering binne die kompleks. Ek het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam met inboek en uitboek. Ek sal @ The beach verseker aanbeveel.

Vanaf R1 440
R1 440 R864
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 440
R1 440 R864
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25099bac926d0f0440c8b20d7b9914f98b265b800538db3ff9ad24b3f3d30795e62fce2a402a2ad690c1af8dc223887e5701?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R864 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0841097269 24.911798621644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang