Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Astons 5 @ The Beach

Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2025 tot 3 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 R300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Astons 5 @ The Beach is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Astonbaai, Jeffreysbaai, en spog met see-uitsigte vanaf verskillende dele van die eenheid. Dié eiendom bied direkte toegang tot die strand via houttrappe, of gaste kan 300 m langs die pad na die strand ry.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met oorgenoeg kasspasie en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is wat ook as 'n dubbelslaapbank dien om 2 gaste te akkommodeer. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die binnebraai-area bied sitplek en is perfek vir daardie gesinsaande. Dit het groot skuifdeure wat oopmaak en spog met lieflike see-uitsigte. Die kompleks het 'n swembad, ontspanningskamer, wasgoedlyne en visskoonmaakgeriewe vir diegene wat graag visvang.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n toegewese parkeerplek. Hierdie eiendom is naby verskeie restaurante en die Wackey Water Park.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaylice F
Saam met vriende
5.0
Awesome. Awesome stay. The host was friendly and accommodating. I will go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Clarina B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was die beste wegbreek naweek ooit. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Johann W
Gesin met klein kinders
5.0
Binne braai n bonus. Word hoog aanbeveel. Baie aangename verblyf!
Aug 2024
Annatjie B
Saam met vriende
5.0
Gemaklike kompakte woonstel. Meer ideaal vir 4 persone. Goed toegerus en stap af. Gemaklike lekker woonstel met goeie ligging.
Aug 2024
Martin L
5.0
En maklik en toegang was maklik en alles geniet. Dankie. Baie dankie vir 'n lekker plekkie om te bly, ons het dit baie geniet. Die uitsig was baie moo...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Astons 5 @ The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
R 600 R 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA683a817f3782958b1342f3dec02e3b6c10d79710fdf4d6151993028a4898e354baa490971025336f30eaa5e40be79d6ddd2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R300 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.083945635788 24.911503273171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang