Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir @ The Bend Selfsorg Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie lekker.

Baie lekker! Ek sal vir seker weer daar bly!

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Tania S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Excellent.

It was lovely, neat and clean. Well equipped kitchen, complimentary milk and cool drinks. Our host went above and beyond by offering to preheat the house and switch on electric blankets as it was bitterly cold.

Bronwen-kay S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen-kay S

Huis het baie spasie binne en buite en ons het 'n baie lekker tyd daar gehad.

Was fantasties en het mooi na al ons behoeftes voorsien.

Elzeth W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzeth W

Heerlik.

Gasvryheid van die gasheer was wonderlik!

Antionette O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette O

Heerlik stil en privaat.

Het heerlik warm gebly in ruim gemaklike woning.

Neels B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B

Baie stil en veilig.

Paaie soos oral is baie sleg.

Michelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Rustige kuier. Plaasgevoel.

Groot huis. Lekker groot kuierareas. Twee slaapkamers en 2 badkamers. Bed slaap heerlik. Skoon linne en spierwit handdoeke. Waaier in die kamer en warmkombers vir as dit koud is. Veiligheidshekke en diefwering voor vensters. Die motor was geparkeer in die motorhuis, veilig. Ons het regtig lekker gekuier. Dankie vir julle wat die bespreking en als so maklik maak.

Hardus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Was baie rustig, netjies en skoon. Gehou van die die motorhuis wat ek kon gebruik vir my voertuig.

Marilize J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J

Rustige plaas atmosfeer, weg van die stad se geraas. Lekker groot spasie.

Die eienaar was vriendelik en beskikbaar wanneer daar vrae was. Plaashuisatmosfeer en gasstoof wat help as daar kragonderbrekings is. Badkamers ruim.

Henry S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Waarde vir geld en baie netjies.

Daar is aandag gegee aan fyner detail. Elektriese komberse en verwarmers was reeds aan in altwee kamers en in sitkamer. Heerlik gekuier met 'n rustige plaasatmosfeer. Het alreeds weer van hul gebruik gemaak. Moenie dat die pad soontoe jou afskrik nie, dis veilig.

Jackie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Baie rusting en skoon.

Gasvrou, Elise, baie vriendelik en behulpsaam. Pragplek. Baie netjies en beslis "home away from home". Alles wat jy nodig het en meer is daar. Skoon en ruim. Dankie, Elise vir jou wonderplek en gesindheid. Jy is uitsonderlik, so ook jou verblyf.

Johan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Asemrowend.

Baie netjiese plaas-atmosfeerverblyf, teen 'n ongelooflike prys.

Johan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Baie meer as verwag.

Heerlike, ruim, stil en warm huis. Baie groter as verwag. Stil en rustige plaasatmosfeer. As jy lus is vir 'n wegbreek van die besige en lawaaierige stadsomgewing is hierdie 'n baie lekker opsie. Verbly was netjies, skoon en goed versorg. enigste kritiek is die roete na die verblyf is nie die beste nie, so as jy elke dag moet in en uitry na Bloemfontein is dit seker nie die beste opsie nie. Vir ons wegbreekbehoefte was dit ideaal. Baie dankie Elize vir die hartlike ontvangs. Ons kom weer kuier.

Graham K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K

Hoewel die verblyf ietwat uit die stad is, maak die stilte en rustigheid op daarvoor.

The Bend is ruim en gerieflik. Dit het alles wat jy nodig het en meer. Ons was baie vriendelik ontvang. Dit was ons tweede besoek en ons sal weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie.

Maxine B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine B

Lekker.

Ons was al 2 keer hier gewees. Sal beslis weer daar bly as ons Bloemfontein toe moet gaan.

Michael W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

We enjoyed our stop over, however it is a bit remote from the highways.

The host was accommodating and the house was good for our overnight stay for two couples and two small dogs. The second bedroom has no windows and can feel a bit claustrophobic.

Cleve M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleve M

Excellent, comfortable, spacious accommodation. Unbelievably good value. Went the extra mile with a personalised welcome, as well as exceptional rusks, fresh milk for tea and coffee.

Quality linen. Well equipped kitchen. Comfortable lounge and dining area.

Ansu V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu V

Ons het vreeslik lekker gebly.

Groot en gerieflik. Het heerlik warm geslaap! Sal beslis weer daar bly!

Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Lieflike akkommodasie.

Ons was 'n paar lyndansvriendinne wat aan 'n danskompetisie deelgeneem het. Die selfsorg-gastehuis was 'n welkome tuiste na 'n lang, besige dag. Elize is vriendelik en gasvry en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal verseker weer hier bly.

Riandi L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi L

Fantasties!

Dit het gevoel of ons by die huis is. Mense-mense met warm harte.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Dit was 'n voorreg om Riandi en haar gesin te ontmoet en te huisves. Sien uit na die volgende kuier.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Nicolene L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene L

Pragtige, snoesige gastehuis.

Ons was daar vir een aand op pad Kaap toe, met ons 2 jong kinders. Die huis is baie ruim en het 'n heerlike plaashuis-effek met sy houtvloere. Verwarmers en elektriese komberse in elke kamer. Paar km van die naaste winkels af. One het baie lekker gebly en sal vir seker weer by julle bespreek!

Gina M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina M

Uitstekende verblyf

Ons is 100% tevrede met ons afgelope naweekverblyf. Elize se ontvangs en gasvryheid is die beste. Die akkommodasie is goed toegerus en huislik. Baie dankie!

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Gina en haar gesin is aangename mense. Ek ontvang hulle enige tyd weer hier by @ The Bend.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Rustige plaasatmosfeer, netjies en skoon. Heerlik gekuier met al die nodige geriewe.

Vriendelike ontvangs, daar was alles wat ons nodig gehad het. Voëlgesang maak jou soggens wakker. Heerlik buite gebraai. Ná die reën van die afgelope tyd, was daar baie muskiete! Daar was muskietmasjientjies in elke kamer asook waaiers, so ons is nie snags gepla nie.

Maggie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Heerlik en rustig.

Ons het net deur Bloemfontein gereis op pad Kaap toe. Die plekkie is pragtig en gemaklik, veilig en baie rustig. Ons het heerlik geslaap en kon baie vroegoggend ons reis hervat. Die plekkie het 'n ou boerehuisbekoring, genoeg parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis en ekstra parkering vir die ekstra voertuig en sleepwa. Baie dankie vir julle warm ontvangs, en dat jy soveel moeite vir ons gedoen het om ons te kom haal nadat ek heeltemal die verkeerde afrit gevat het.

Marléne B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marléne B

Lieflike verblyf. Gasvryheid was uit die boeke.

Elize het ons tuis laat voel, het dadelik ons gemaklik laat voel.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Baie dankie! Dit was vir ons n plesier en voorreg om julle te huisves.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Brian V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

Briljante plekkie.

Mooi en Netjies. Baie Gerieflik.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Hallo Brian, dankie dat jy moeite gedoen het om resensie te stuur. Sien uit na julle volgende kuier.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Roedo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roedo M

Baie meer gekry as wat die foto's jou laat dink.

Waarde vir geld en die perfekte plek as jy net bietjie wil ontspan in ’n lekker area.

Graham K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K

Dit kuier was baie rustig en ’n goeie wegbreek.

Ons was aangenaam verras toe ons die verblyf binnestap.vDie plek is baie ruim en ons het ons tyd daar baie geniet. Die stilte was heerlik en ons is vriendelik ontvang.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Hallo Graham. Dankie dat jy tyd gemaak vir die resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek. Julle gesin is n voorbeeld van, tyd maak en tyd spandeer met mekaar.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Nico E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Gerieflik, stil en meer as wat ons verwag het.

Elize is baie gasvry en het seker gemaak ons voel tuis. Die huis is baie goed ingerig, skoon en netjies.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Hallo Nico, baie dankie dat jy tyd gemaak het vir die resensie. Groot waardering van ons kant af, wat nuut in die gasvryheids besigheid is. Groete.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Alicia A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia A

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Warm, vriendelike ontvangs deur die gasvrou. Huis is netjies en het volkome voldoen aan ons behoeftes. Sal beslis weer daar gaan bly.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Hallo Alicia,
Dit was vir my n voorreg om julle hier te he. En ek probeer om "huis" te skep, vir my gaste. Sien uit na julle volgende besoek.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Anndeline N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anndeline N

Baie lekker plek. Waarde vir geld.

Baie goeie plek om te bly vir die waarde wat jy betaal. Baie stil omgewing.

@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer

Dankie Wynand

Hierdie omgewing is stil en rustig. Ons is baie trots op wat ons gaste bied.
Groete
Eluze

@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bend-laan 8A, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2953f9d71ecae8b1e87ea56e07d42205741efd6d58773367ca4eda3ba857da1aeb6d9c9954d217f35294d1f127c977ffb434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 8A The Bend Avenue Renosterspruit 9326 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.080123035205 26.342928201836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang