@ The Bend Selfsorg Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Tania S - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Bronwen-kay S - Jul 2024
Algehele gradering
Huis het baie spasie binne en buite en ons het 'n baie lekker tyd daar gehad.
Elzeth W - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Antionette O - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en privaat.
Neels B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie stil en veilig.
Michelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige kuier. Plaasgevoel.
Hardus V - Des 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike diens.
Marilize J - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer, weg van die stad se geraas. Lekker groot spasie.
Henry S - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Jackie V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie rusting en skoon.
Johan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Johan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie meer as verwag.
Lees meerGraham K - Jan 2022
Algehele gradering
Hoewel die verblyf ietwat uit die stad is, maak die stilte en rustigheid op daarvoor.
Maxine B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker.
Michael W - Mrt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stop over, however it is a bit remote from the highways.
Cleve M - Des 2021
Algehele gradering
Excellent, comfortable, spacious accommodation. Unbelievably good value. Went the extra mile with a personalised welcome, as well as exceptional rusks, fresh milk for tea and coffee.
Ansu V - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly.
Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie.
Riandi L - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties!
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Dit was 'n voorreg om Riandi en haar gesin te ontmoet en te huisves. Sien uit na die volgende kuier.
Nicolene L - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige, snoesige gastehuis.
Gina M - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Gina en haar gesin is aangename mense. Ek ontvang hulle enige tyd weer hier by @ The Bend.
Johan P - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer, netjies en skoon. Heerlik gekuier met al die nodige geriewe.
Maggie B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Lees meerMarléne B - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf. Gasvryheid was uit die boeke.
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Baie dankie! Dit was vir ons n plesier en voorreg om julle te huisves.
Brian V - Feb 2021
Algehele gradering
Briljante plekkie.
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Hallo Brian, dankie dat jy moeite gedoen het om resensie te stuur. Sien uit na julle volgende kuier.
Roedo M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie meer gekry as wat die foto's jou laat dink.
Graham K - Okt 2020
Algehele gradering
Dit kuier was baie rustig en ’n goeie wegbreek.
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Hallo Graham. Dankie dat jy tyd gemaak vir die resensie. Ek sien uit na julle volgende besoek. Julle gesin is n voorbeeld van, tyd maak en tyd spandeer met mekaar.
Nico E - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, stil en meer as wat ons verwag het.
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Hallo Nico, baie dankie dat jy tyd gemaak het vir die resensie. Groot waardering van ons kant af, wat nuut in die gasvryheids besigheid is. Groete.
Alicia A - Aug 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Hallo Alicia,
Dit was vir my n voorreg om julle hier te he. En ek probeer om "huis" te skep, vir my gaste. Sien uit na julle volgende besoek.
Anndeline N - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek. Waarde vir geld.
@ The Bend Selfsorg Gastehuis se terugvoer
Dankie Wynand
Hierdie omgewing is stil en rustig. Ons is baie trots op wat ons gaste bied.
Groete
Eluze
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Bend-laan 8A, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang