Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Bend Selfsorg Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker! Ek sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Excellent. It was lovely, neat and clean. Well equipped kitchen, complimentary milk and cool drinks. Our host went above and beyond by offering to preheat the house and switch on electric blankets as it was bitterly cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen-kay S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Huis het baie spasie binne en buite en ons het 'n baie lekker tyd daar gehad. Was fantasties en het mooi na al ons behoeftes voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzeth W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Heerlik. Gasvryheid van die gasheer was wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Heerlik stil en privaat. Het heerlik warm gebly in ruim gemaklike woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neels B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2023

Baie stil en veilig. Paaie soos oral is baie sleg.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustige kuier. Plaasgevoel. Groot huis. Lekker groot kuierareas. Twee slaapkamers en 2 badkamers. Bed slaap heerlik. Skoon linne en spierwit handdoeke. Waaier in die kamer en warmkombers vir as dit koud is. Veiligheidshekke en diefwering voor vensters. Die motor was geparkeer in die motorhuis, veilig. Ons het regtig lekker gekuier. Dankie vir julle wat die bespreking en als so maklik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Baie aangenaam en vriendelike diens. Was baie rustig, netjies en skoon. Gehou van die die motorhuis wat ek kon gebruik vir my voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Rustige plaas atmosfeer, weg van die stad se geraas. Lekker groot spasie. Die eienaar was vriendelik en beskikbaar wanneer daar vrae was. Plaashuisatmosfeer en gasstoof wat help as daar kragonderbrekings is. Badkamers ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bend-laan 8A, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2953f9d71ecae8b1e87ea56e07d42205741efd6d58773367ca4eda3ba857da1aeb6d9c9954d217f35294d1f127c977ffb434?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 8A The Bend Avenue Renosterspruit 9326 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.080123035205 26.342928201836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang