Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The C

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ The C is 2 km vanaf die strand, die Somerset Mall en 500 m vanaf ander winkels en 'n apteek geleë. Die eiendom bestaan uit 2 eenhede, Valsbaai en Melkbaai.

Valsbaai is 'n eenslaapkamerwoonstel wat beskik oor 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n privaat ingang.

Melkbaai is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat beskik oor 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel het 'n hoofslaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is, 'n tweede slaapkamer met 'n enkelbed en 'n privaat ingang.

Albei woonstelle is toegerus met WiFi en Netflix. Parkeerplek word agter 'n hek voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir @ The C
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Welly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ The C het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mardt-straat 6, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwY2Y3YzQyLTA0ODItNGU5Zi1hMjUyLTUyYmRiMTUyMjRhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 6 De Mardt street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0989099 18.83605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang