Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Lighthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Elsabé S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik, sal dit aanbeveel. Ons het heerlik gekuier. Alles was reg en netjies. Gasheer en gasvrou het ons vriende geword. Baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Liewe Elsabé, baie dankie dat julle At The Lighthouse gekies het vir julle tuiste, en dat julle die tydjie hier geniet het. Dit was ons plesier om julle hier te verwelkom. Julle was sulke gemaklike en vriendelike gaste dat ons sommer vinnig vriende geword het. Julle is kosbaar... Groete, Mark en Doreen

Madge B
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

The hosts were very friendly and helpful. The unit was neat and offered more than we expected, i.e. towels, coffee, tea, sugar, milk, dishcloths, etc. We also had an awesome view and will definitely go back again. We were also central to drive to Knysna, George and Mossel Bay and surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Madge Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het julle tydjie hierby ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Doreen @ The Lighthouse

Werner B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2020

The people from Lighthouse was very friendly and helpful. See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Werner Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit geniet om julle van hulp te wees. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Vriendelike groete Doreen @ The Lighthouse

Gurshwin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2019

Fantasties. Enige tyd weer. Dit was my eerste keer aan daardie kant van die wêreld en dit was 'n wonderlike ervaring. @ The Lighthouse was skoon en die eienaars was meer as behulpsaam en vriendelik en altyd bereid om te help. Ek raai @ The Lighthouse aan vir enige een en hulle sal my weer binnekort daar sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Gurshwin Baie dankie vir jou mooi review. Ons is bly julle het n goeie ervaring gehad hier by ons. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien. Vriendelike groete Doreen @ The Lighthouse

Cecile D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2019

Fantasies! Ons was 'n groep van 9 en ons het ons geniet. Die diens is tops! Sal dit aanbeveel as 'n kuierplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Cecile Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Wil ook dankie aan jul groep sê omdat jul ook die kamers mooi skoon en netjies terug gegee het, waardeer dit. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete Doreen @ The Lighthouse

Jackie N
1 nag
5.0
Aug 2019

Asemrowend mooi. Uitsig en rustigheid is fantasties. Die ontvangs was baie warm en gasvry. Alles netjies en als wat nodig was was daar. Stil en rustig met n mooi uitsig. Ons was 4 volwassenes en 1 tiener dogter. Heerlike beddens om in te slaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Jackie Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly jul het jul tydjie hier by ons geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek. Vriendelike groete Doreen @ The Lighthouse

Deidre F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Baie netjies, rustig en waarde vir jou geld. Ons het dieselfde dag van aankoms ons bespreking gedoen en was nog steeds met vriendelikheid en hulpvaardigheid oorval. Doreen en Martin is liewe mense, en geselsies was sommer aangeknoop. Ons het voorwaar tuis gevoel, selfs my 22 jarige seun en 8 jarige kleinseun was beïndruk met die plekkie. Ek sal enige tyd weer daar tuisgaan. Dis voorwaar 'n vakansiehuis op sy eie, want jy is afgesonder van die hoofwoning af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Deidre, Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was vir ons lekker om jul te kon ontmoed en dat julle, jul tydjie hier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer te sien met jul volgende besoek. Vriendelike groete, Doreen @ The Lighthouse

Andrew B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2019

Baie netjies en rustige akkommodasie. Dit is 'n baie mooi en netjiese plek om te bly. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Baie dankie Andrew vir jou goeie terugvoer, ons waardeer. Bly jul het jul tydjie hier geniet. Hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete Doreen @The Lighthouse

Taschja H
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Mei 2019

Overrated. Ek het lank voor die tyd bespreek en deposito betaal. Aanvanklik sou daar 6 mense wees waarvan 'n paartjie deel van die geselskap sou wees. Later is die getal verminder na slegs 4 persone. Op die dag wat die gaste sou inboek het die een vrou 'n aneurisme in haar kuit gekry en kon sy nie vlieg nie - weens mediese redes. Ek het die Lighthouse geskakel en gevra of hulle my sou afslag gee, maar is prontuit geweier! Ek het ook gevra dat 'n menslikheidsfaktor nie oorweeg sou word aangesien mens nie mediese noodgevalle soos aneurismes beplan nie?! Maar daar was geen! Ek het toe die 3 dames gaan inboek en betaal. Net om agter te kom daar is slegs 2 kamers?! Regtig? Moet 'n paartjie saam met twee vrouens in een kamer slaap?!! Dis belaglik. Verder het ek die lakens ondersoek en krulhare op die linne gekry - ek was rooi in die gesig voor my vriendinne! Die teëls is gekraak en daar was te min koffie vir 6 mense vir 2 dae?! Die agterpaadjie wat ons geloop het, het verby 'n woonstel gegaan waar 'n man gesit en rook het - elke keer het ek gestik van die stank van die rook! Uiters sub standaard en die foto's is baie mooier as wat dit werklik is!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Taschja, Baie dankie vir jou resensie. Ons is innig jammer dat jul ervaring by ons negatief was. Ons streef daarna om te verbeter. Vriendelike groete, Doreen @ The Lighthouse

Gesina S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Pragtige vyfster verblyf! @ The Lighthouse is lieflike verblyf vir vakansiegangers wat absoluut 'n seevakansie uitbeeld, die eenheid waarin ons gewoon het, The Shipswheel is skoon en vars net soos die advertensie op hul webtuiste en die eienaars is baie vriendelik. Ons gesin het vreeslik lekker daar gewoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
@ The Lighthouse
Beste Gesina en gesin, Baie dankie vir jul goeie terugvoer, ons waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te kon huisves. Ons wil ook net baie dankie sê dat julle die eenheid vir ons baie mooi skoon en netjies teruggegee het. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Doreen @The Lighthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langstraat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyMzcwYjhhLWJiZDYtNGZjNi05NzEwLTliMDgzM2JlNGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 21 Long Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.044088569971 22.218080597553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang