@ The Lighthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Elsabé S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik, sal dit aanbeveel.
@ The Lighthouse se terugvoer
Liewe Elsabé, baie dankie dat julle At The Lighthouse gekies het vir julle tuiste, en dat julle die tydjie hier geniet het. Dit was ons plesier om julle hier te verwelkom. Julle was sulke gemaklike en vriendelike gaste dat ons sommer vinnig vriende geword het. Julle is kosbaar...
Groete, Mark en Doreen
Madge B - Jan 2020
Algehele gradering
The hosts were very friendly and helpful.
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Madge
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het julle tydjie hierby ons geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse
Werner B - Mrt 2020
Algehele gradering
The people from Lighthouse was very friendly and helpful.
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Werner
Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit geniet om julle van hulp te wees.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse
Gurshwin G - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties. Enige tyd weer.
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Gurshwin
Baie dankie vir jou mooi review. Ons is bly julle het n goeie ervaring gehad hier by ons. Ons sien uit daarna om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse
Cecile D - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasies!
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Cecile
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Wil ook dankie aan jul groep sê omdat jul ook die kamers mooi skoon en netjies terug gegee het, waardeer dit.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse
Jackie N - Aug 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi. Uitsig en rustigheid is fantasties.
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Jackie
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons is bly jul het jul tydjie hier by ons geniet.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Doreen
@ The Lighthouse
Deidre F - Aug 2019
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en waarde vir jou geld.
Lees meer@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Deidre,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Dit was vir ons lekker om jul te kon ontmoed en dat julle, jul tydjie hier by ons geniet het.
Ons sien uit daarna om jul weer te sien met jul volgende besoek.
Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse
Andrew B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en rustige akkommodasie.
@ The Lighthouse se terugvoer
Baie dankie Andrew vir jou goeie terugvoer, ons waardeer. Bly jul het jul tydjie hier geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Doreen
@The Lighthouse
Taschja H - Mei 2019
Algehele gradering
Overrated.
Lees meer@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Taschja,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is innig jammer dat jul ervaring by ons negatief was. Ons streef daarna om te verbeter.
Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse
Gesina S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige vyfster verblyf!
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Gesina en gesin,
Baie dankie vir jul goeie terugvoer, ons waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om julle hier by ons te kon huisves.
Ons wil ook net baie dankie sê dat julle die eenheid vir ons baie mooi skoon en netjies teruggegee het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Doreen
@The Lighthouse
Alma W - Jan 2018
Algehele gradering
Home away from home.
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Alma,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het jul tydjie hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse
Magda N - Feb 2018
Algehele gradering
Professionele en vriendelike ontvangs en 'n heerlike bed met spierwit gestrykte beddegoed en 'n skoon stort!
Lees meer@ The Lighthouse se terugvoer
Liewe Magda,
Baie dankie vir jou mooi review. Dit was vir ons heerlik om jul by ons te huisves en tot jul diens te kon wees.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Doreen
@The Lighthouse
Bonita B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid is vir my die belangrikste!
@ The Lighthouse se terugvoer
Beste Bonita
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Netheid en vriendelike diens is waarna ons streef. En dat ons gaste se verblyf by ons gemaklik en gerieflik sal wees. Ons het nog groot planne vir ons instansie. Hopelik as jul weer kom kuier, het ons al van ons planne uitgevoer.
Geseende jaar vir jou en jou gesin.
Vriendelike groete,
Doreen
@ The Lighthouse
Mariaan D - Aug 2017
Algehele gradering
Lekke gebly, lekke gekuier, lekke vriende gemaak.
@ The Lighthouse se terugvoer
Baie dankie Mariaan vir jou goeie terug voer, ek waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om jou hier by ons te huisves. Hoop om jou gou weer te sien. Vriendelike groete, Doreen @The Lighthouse
Ena N - Jul 2017
Algehele gradering
Die verblyf is baie netjies en skoon.
@ The Lighthouse se terugvoer
Baie dankie Ena vir jou goeie terug voer, ek waardeer dit. Dit was vir ons baie lekker om jul hier by ons te huisves.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Doreen
@The Lighthouse
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Langstraat 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang