@ The Mitchell's
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 13 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkweg-weg 58, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ The Mitchell's bied stylvolle en volledig toegeruste selfsorgverblyf direk regs van die huisingang. Dit word via trappe bereik. Dit is ideaal vir plaaslike of internasionale vakansiegangers of sakereisigers wat verblyf in Mbombela (Nelspruit) soek. Die hele, afgesonderde solder en balkon is vir gaste se eksklusiewe gebruik.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n skuifdeur wat na 'n privaat balkon lei. Die balkon het 'n uitsig oor die Uitkykpas wat dele van die Krokodilspoortberge deurkruis. Dié uitsig maak die balkon die ideale plek vir skemerkelkies met 'n uitsig oor 'n mooi, versorgde tuin. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die sitarea het sitplek vir 6 en het 'n rusbank, 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste, 'n dakwaaier en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en souse en speserye toegerus. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n afstandbeheerhek. Onbeperkte WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar.
Die area het 'n aantal besienswaardighede soos die Jane Goodal Chimp Eden wat 'n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees is, die Sudwala-grotte, Dinosourus Park, Ziplyngly, die Mafunyane Waterpark met waterglybane en swembaddens, die Emnotweni Casino en die Dakota Ranch and Adventure Park vir boogskiet en zipline. Mbombela (Nelspruit) is die poort na die Krugerwildtuin en die pragtige Panorama-roete wat die Blyderivier-kloof, God's Window, The Pinnacle, Bourke's Luck-kolkgate en baie watervalle.
Daar is ook die bekende Nelspruit Gholfklub met 'n pragtige 18 putjie-gholfbaan en 'n 19de putjie-klubhuis tot jou beskikking 5 km vanaf die voorhek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brett Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Melkweg-weg 58, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink @ The Mitchell's het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Steiltes Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkweg-weg 58, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang