Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Pond Guest Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 16, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@ The Pond Guest Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir tot 4 mense in Reebok en is net 600 m van die strand af.

Die woonstel is gerieflik gemeubileer en het 'n privaat ingang en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, en 'n buitestort is ook beskikbaar vir gebruik. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met DStv.

Die leefarea maak oop op 'n omheinde patio met 'n gedeeltelike see-uitsig, en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Parkeerplek vir 1 voertuig word voorsien. Die woonstel is nie-rook en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Reebok bied 'n lieflike strand vir strandjag, veilige swem in die getypoel, en die dorpie is net 4 km vanaf Klein Brak-strand en strandmeer, 18 km vanaf Mosselbaai, en 30 km vanaf George vir gaste wat wil verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir @ The Pond Guest Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Gordonialaan 16, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ The Pond Guest Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonialaan 16, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e836628b0caafe94b31c1f9188f08668947170dc0c0f4911587e1a8eeaf50be7709a4d0ad24319c915a66fc46a58b35634?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 16 Gordonia Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.081220842296 22.160240461765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang