Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Villa

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ronald V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Comfortable. Great place to stay when in Bloemfontein!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Gerieflik, skoon en privaat. Die ontbyt wat ingesluit is by die prys, is 'n groot voordeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
@ The Villa
Goeie dag Wilhelm Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer elkeen van ons gaste en beoog om almal gelukkig te hou en hul verblyf so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Ons hoop en vertrou dat ons julle sommer spoedig terug sal ontvang vir 'n oornag. Dankie dat julle deel van ons At The Villa Familie is. Veilige Kilometers vir julle. Vriendlike groete Dedre van Niekerk

Liz L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die veblyf en ontbyt was van hoogstaande gehalte. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. 'n Uitstekende gasvrou wat mooi omsien na haar gaste. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Smart and super convenient. A lovely venue, smart rooms, super convenient access from the N1 en route from Johannesburg to Cape Town. Friendly and accommodating host. Glad to have them accommodate our German Shepherd dog that was traveling with us too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
@ The Villa
Good day Andrew, thank you for the excellent rating. We always enjoy all our guests who have pets. Your happiness and comfort is important to us. Hope we see you back soon. Regards. Dedre

Sue V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie netjies en uitstekende diens. Baie goed toegerus en netjies. Ons het lekker gekuier, en ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer in die toekoms daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
@ The Villa
Hi Baie dankie vir die wonderlike terug voer. Groete Malie

Sigmunda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie netjies. Sal aanbeveel vir enige persoon, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
@ The Villa
Hi Sigmunda Baie dankie vir die resensie. Groete Malie

Sebastian C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Baie gemaklik en behulpsaam. Doen moeite vir ekstra versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
@ The Villa
Hi, Baie dankie vir julle terugvoer. Groete, Malie.

Hannes S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2022

Lekker geslaap. Die R100 per uur vir 'n laat uit-klok was "rip-off".

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Andre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Vinnige oornagstop. Weens Covid-maatreëls kon ons nie ontbyt nuttig, so ons kan nie kommentaar gee op ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Malie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaundaweg 67, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NjE3ZTZmLWFmYTItNDZiNS1iNTdiLTFkOGZjNjg0N2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 67 Kenneth Kaunda Road Bayswater 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.073668049804 26.236190623348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang