@ The Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Arthur E - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik stil, goeie slaapplek.
Ronald V - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Wilhelm B - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en privaat.
@ The Villa se terugvoer
Goeie dag Wilhelm
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons waardeer elkeen van ons gaste en beoog om almal gelukkig te hou en hul verblyf so gemaklik en lekker as moontlik te maak.
Ons hoop en vertrou dat ons julle sommer spoedig terug sal ontvang vir 'n oornag. Dankie dat julle deel van ons At The Villa Familie is.
Veilige Kilometers vir julle.
Vriendlike groete
Dedre van Niekerk
Erica V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Liz L - Jan 2023
Algehele gradering
Die veblyf en ontbyt was van hoogstaande gehalte.
Andrew A - Des 2022
Algehele gradering
Smart and super convenient.
@ The Villa se terugvoer
Good day Andrew, thank you for the excellent rating. We always enjoy all our guests who have pets. Your happiness and comfort is important to us. Hope we see you back soon. Regards. Dedre
Sue V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en uitstekende diens.
@ The Villa se terugvoer
Hi
Baie dankie vir die wonderlike terug voer.
Groete
Malie
Sigmunda K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
@ The Villa se terugvoer
Hi Sigmunda
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Malie
Sebastian C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en behulpsaam.
@ The Villa se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir julle terugvoer.
Groete,
Malie.
Hannes S - Des 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Andre V - Jan 2021
Algehele gradering
Vinnige oornagstop.
Fouche L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gaaf en wel.
@ The Villa se terugvoer
Hi
Baie dankie vir hierdie mooi review, dit word waardeer.
Charlene V - Des 2020
Algehele gradering
Dit was waarlik 'n lekker kuier gewees, die regte plek om oor te slaap op pad kaap toe.
Enslin N - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier
Jannie W - Sep 2020
Algehele gradering
Die kamer was puik, maar die gordyne is deurskynend! Indien 'n lig in die kamer aan is kan jy in die nag van buite insien! Vreemd verby!
Derick B - Des 2019
Algehele gradering
Very pleasant!
Ferdi S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
@ The Villa se terugvoer
Goeiedag Ferdi,
Baie dankie vir jou voortreflike aanmerkings oor ons gastehuis @ the Villa.
Ons is altyd so dankbaar as ons ons gaste so tuis en gemaklik laat voel.
Mag ons jul weer by die Villa verwelkom in die toekoms.
Rensia
Helene B - Apr 2018
Algehele gradering
Ontsettende mooi en netjiese gastehuis met baie goeie diens.
Chantelle S - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
@ The Villa se terugvoer
Hello Chantelle,
Thank you so much for your positive comment - we always appreciate when our guests value our accommodation.
We are really hoping that you will stay over again with your beautiful pets.
Rensia/ Malie and Staff
Tasha G - Des 2017
Algehele gradering
Malie was incredibly helpful and accommodating.
@ The Villa se terugvoer
Annelene
Thank you very much for your great positive review.
Malie is a great star for @ The Villa. She really goes out of her way to make guests feel that they are "Home"
We strive to look after our guests and we are really looking forward in seeing you again in the future.
Rensia, Malie and Staff
Roelof J - Okt 2016
Algehele gradering
Professioneel.
Percy C - Des 2015
Algehele gradering
Ons het lekker gebly en die personeel en eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaundaweg 67, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang