- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
@ The Villa is 'n luukse gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat. Die verblyf bied kwaliteit verblyf vir besoekers op sake, gesinsvakansies of geleentheidsgangers. Met 'n veilige omgewing en parkering kan gaste met gemoedsrus besoek aflê.
Die verblyf bestaan uit 8 luukse, goed ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers en opwindende geriewe soos lugversorging, haardroërs, kluise, yskaste, glase en 'n ysbakkie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers is rookvry en elke eenheid het sy eie patio met uitsig oor die tropiese tuin en kristalpoel. Bied gratis WiFi. Alle rookvrye kamers. Ons is troeteldiervriendelik - laat weet ons asseblief wanneer u bespreek dat u u troeteldier saambring, sodat ons die reëls en ekstra kostes vir u kan stuur.
Slegs 4 km vanaf die N1. @ The Villa is 300 m vanaf die nuut opgeknapte Northridge Mall met vlagskipwinkels soos Woolworths, Clicks, Dischem, restaurante vir fynproewerskos en gesinsmaaltye geleë. Binne maklike toegang tot groot sentrums, insluitend die Universiteit van die Vrystaat, hospitale, konferensiesentrums, die lughawe, restaurante, die middestad en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Malie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink @ The Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Kenneth Kaunda Road, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang