Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Whales

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Estelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Net wat ek nodig gehad het. The Whales is die perfekste plek vir 'n lui lekker rus. Huisie is so pragtig. Vir 2 mense of 'n gesin sal jy waarde vir geld kry. Die dorpie self prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker en sal weer van hierdie woning gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josias V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Pas net asb. die badkamer so aan dat 'n volwassene dit gemaklik kan gebruik. Verwyder die bad en herskik die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandzidane G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Spectacular. Spectacular views and quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mogamad Yaasien G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Too short wonderful place. Friendly people. It was great. All basic needs met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Was lekker rustig. Plekkie baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anmari D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jan 2024

Overpriced, needs attention. Die huis was vir ons baie afgeleef en baie ou meubels in. Vir die prys wat ons betaal het vergelyking met ander plekke in die area het ons klein bietjie meer verwag. Yskas se deur het nie gewerk nie. Badkamer was nie skoon nie, en die vloer is ook los in die stort. Geen handdoeke, geen sout of peper, of selfs 'n bietjie koffie in die huisie nie. Baie klein vir 5 mense. Die stukkie gras voor die huis is ook baie verwaarloos.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Odele D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Die plek is skoon en gesellig. My gesin het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Alhoewel die huisie klein is, het dit aan al ons vereistes voldoen. Naby strandgebied. Rustige omgewing - buite spitsseisoen. Ons kon rustig binne en buitenshuis kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayana G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Pleasant and relaxing. The only thing that I wasn't pleased about was that I paid for cleaning, yet there is a sign stating no dirty dishes to be left behind, I would recommend that they remove that and have someone come in when you leave to do it immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 28, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92272e41f943ae2f21a68f2a1b86dd216cb99c40874d357d375320cca69f0fd84effc5cb55e7b3f71cfd8c58aacaccd3b3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 5) 62 5 1 5 28 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.391716415962 20.862743407488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang