Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Whales

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Tertia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great stay. We enjoyed our stay. Beautiful and clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Net wat ek nodig gehad het. The Whales is die perfekste plek vir 'n lui lekker rus. Huisie is so pragtig. Vir 2 mense of 'n gesin sal jy waarde vir geld kry. Die dorpie self prentjie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Baie lekker en sal weer van hierdie woning gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie lekker gekuier in Duinepark. Ons het lekker by @The Whales gebly, dit is klein, maar lekker cosy. Mens kan dalk die grassie voor vervang met paving.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zandzidane G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Spectacular. Spectacular views and quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mogamad Yaasien G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Too short wonderful place. Friendly people. It was great. All basic needs met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katherine C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Comfortable, affordable, well-equipped. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allister D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2024

Fantasties. Ek raai enigeen aan om 'n besoek te maak by The Whales. Ek en drie hengel vriende het ons geniet met die rustigheid van die verblyf. Ek wil ook die geleentheid gebruik om dankie te sê vir die mense en ander gaste van Witsand vir hul gasvryheid en vriendelikheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Connie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2024

Lekker. Alles was baie goed en lekker gewees, dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie E
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2024

Was lekker rustig. Plekkie baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 28, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92272e41f943ae2f21a68f2a1b86dd216cb99c40874d357d375320cca69f0fd84effc5cb55e7b3f71cfd8c58aacaccd3b3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 5) 67 5 1 5 28 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.391716415962 20.862743407488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang