Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ The Whales

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 28, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

@ The Whales is 'n selfsorgkothuis in die Duinepark-oord en bied 'n veilige familiewegbreek net 160 m van Witsand se strand af. Die kothuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Dit is perfek vir 'n gesin of groep vriende wat graag langs die see wil ontspan.

Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 'n plafonwaaier, die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat bestaan uit 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het plek in die hangkaste.

Die badkamer het 'n bad en 'n stort en linne vir 5 gaste asook 'n wasmasjien is beskikbaar. Gaste moet. hule eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Dit lei deur 'n skuifdeur na 'n klein stoep. Hier kan gaste binne braai. Daar is 'n Openview-pakket vir die TV en gaste kan gerus hul eie DStv-dekodeerder saambring. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Witsand is bekend vir sy rustige en pragtige omgewing. Walvisse besoek graag die kus en spog met hulle kalfies. Daar is baie doendinge in die omgewing soos visvang, vlieërbranderry, seilplankry, seiljagvaart en heelwat meer. Die strande is pragtig en nooi jou uit om rustig langs die branders te gaan wandel.

Parkeerplek is beperk tot 1 voertuig en 'n klein sleepwa.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Estelle F
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat ek nodig gehad het. The Whales is die perfekste plek vir 'n lui lekker rus. Huisie is so pragtig. Vir 2 mense of 'n gesin sal jy waarde vir ge...
Sien meer
Sep 2024
Ricardo D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker en sal weer van hierdie woning gebruikmaak.
Aug 2024
Josias V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Pas net asb. die badkamer so aan dat 'n volwassene dit gemaklik kan gebruik. Verwyder die bad en herskik die badkamer.
Okt 2023
Odele D
Gesin met tieners
5.0
Die plek is skoon en gesellig. My gesin het dit geniet.
Okt 2023
Annaleen S
Saam met vriende
5.0
Alhoewel die huisie klein is, het dit aan al ons vereistes voldoen. Naby strandgebied. Rustige omgewing - buite spitsseisoen. Ons kon rustig binne en ...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Duinepark 28, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ The Whales het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinepark 28, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92272e41f943ae2f21a68f2a1b86dd216cb99c40874d357d375320cca69f0fd84effc5cb55e7b3f71cfd8c58aacaccd3b3e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 5) 62 5 1 5 28 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.391716415962 20.862743407488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang