Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Waterkloof Palms

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rochelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie gerieflike verblyf en ideaal geleë. Ons het baie lekker gebly. Dit het presies voldoen aan ons behoeftes. Dit was netjies, skoon en veilig. Die gasheer het ons goed ontvang en uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelize S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig, skoon, welkomend, regtig waarde vir dit wat jy betaal. Dit is 'n pragtige, skoon plekkie. Met soveel gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitmuntende welverdiende 5-stêr verblyf. Verskriklik mooi top klas plekkie, alles is perfek en deeglik skoon en netjies. Michaell het ons hartlik ontvang, baie aangenaam! Sal Waterkloof Palms baie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelu
@ Waterkloof Palms
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Nerina. Hoop ons sien julle binnekort weer!

Carike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

10 uit 10 vir @ Waterkloof Palms. Baie wonderlike plek. Eienaar baie vriendelik en is warm verwelkom. Ongelooflik mooi, luuks en baie netjies. Baie goed toegerus. Ook baie veilig. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelu
@ Waterkloof Palms
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons waardeer dit! En sien uit na julle volgende besoek....

Lelanie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike ruim & silwerskoon akkommodasie. Heerlikste verblyf in Pretoria die afgelope twee jaar! Sal vir seker weer daar tuisgaan. Veilig gevoel. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelu
@ Waterkloof Palms
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons sien uit om julle weer te sien. Groete

Tertia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Kan baie sterk aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Alles was 100% en ons kon voel dat daar spesiale moeite gedoen was vir 'n heerlike verblyf. Ek sal, as ek Pretoria toe moet gaan, altyd eerste hoor of daar blyplek beskikbaar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelu
@ Waterkloof Palms
Dankie Tertia... Ons sien uit na julle volgende kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelu Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuillaan 7, Waterkloof, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac7b1a821a0a506ee0f27cb77400d2d03b82ff6464f2b82887cea751788bb870f87c24d35f5a370a422436a8b87160ea148d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 7 Kuil Avenue Waterkloof 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7866426 28.2567932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang