@ Wilber - Strand
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Wilberforce Street, Lochnerhof, Cape Town, 1740, Wes-Kaap
- Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
@ Wilber - Strand is 'n lieflike gesinsvakansiehuis in Lochnerhof, met slaapplek vir tot 10 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers, elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n binnebraai.
Hierdie bekoorlike vakansiehuis is perfek vir die hele gesin, stapafstand van die see af, naby winkelsentrums, en ideaal vir 'n ontspanne wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 49 Wilberforce Street, Lochnerhof, Cape Town, 1740, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Wilberforce Street, Lochnerhof, Cape Town, 1740, Wes-Kaap