Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview @ Wilgers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Philip P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon en vriendelik. Skoon en netjies. Voldoen meer as genoeg vir wat ek nodig het tydens my besoek. Sal beslis hier oornag tydens my besoeke in Jeffreysbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Eric was baie gaaf en ons welkom laat voel. Uitsig was vreeslik mooi. Stil area. Baie lekker gebly en warm geslaap. Die uitsig is so mooi. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, goed toegerus en groot leefareas. Sal beslis aanbeveel. Baie goeie verblyf as trappe jou nie pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Had a really great stay! Fantastic views and a great - easy lock up and go options - with friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gerieflik en goeie waarde. Baie gemaklike eenheid met alles wat jy nodig het. Alles is skoon en in baie goeie toestand. Mooi uitsigte en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike eienaars, rustige omgewing en pragtige uitsig. Oceanview @ Wilgers is seker die beste verblyf wat ons nog gekry het. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die woonstel is baie netjies en word goed onderhou. Daar was selfs 'n botteltjie Jacobs Koffie. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantastiese uitsig en verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ons sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Amazing, lekker en vrek mooi. Oceanview @ Wilgers was ongelooflik lekker. Mooi see-uitsig en baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgersstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f5789be811752d861676e5035f7d72bad177311625ec0ad0fe92f801dc7a86da7973949a3468c61df22dd5918b6afe10854?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 10 Wilgers Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035008688391 24.926224419151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang