Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceanview @ Wilgers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Marietha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustig, veilig en lekker. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Excellent seaviews from the kitchen and lounge combined with ample space. Oceanview@Wilgers has the best of everything that one needs for short and long stays. The unit is spacious with ample light throughout and nearly 180-degree view of the beaches. Especially the kitchen is fully functional with a large working space. The owners are very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este' B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vriendelike, hiper netjiese, beste gasvryheid en veilige verblyf. Fantastiese verblyf. Die gastehuis was die beste wat ek nog ooit in gebly het. Was vriendelik ontvang en die eienaars was altyd hulpvaardig gewees. Die ekstra myl geloop vir hulle gaste om hulle tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Alles was goed gewees. Ons verblyf was baie aangenaam, sal weer oorweeg as ons weer in JBay wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Eric was baie gaaf en ons welkom laat voel. Uitsig was vreeslik mooi. Stil area. Baie lekker gebly en warm geslaap. Die uitsig is so mooi. Stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netjies, skoon en vriendelik. Skoon en netjies. Voldoen meer as genoeg vir wat ek nodig het tydens my besoek. Sal beslis hier oornag tydens my besoeke in Jeffreysbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was heerlik. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netjies, goed toegerus en groot leefareas. Sal beslis aanbeveel. Baie goeie verblyf as trappe jou nie pla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Had a really great stay! Fantastic views and a great - easy lock up and go options - with friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgersstraat 10, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f5789be811752d861676e5035f7d72bad177311625ec0ad0fe92f801dc7a86da7973949a3468c61df22dd5918b6afe10854?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 5 mense 42 5 1 5 10 Wilgers Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035008688391 24.926224419151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang