Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

003 Gulmarn Apartment

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Mark R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker en goed geleë. Baie veilig. Cathy was baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Good. Good and safe. I would like to stay at Apartment 003 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Ontspanning en vir ons kinders gesien. Ons het baie lekker gebly. Lekker op die stoepie gesit en ontspan. Als wat jy nodig het, is in die woonstel. Ons sal dit definitief aanbeveel. Binne loopafstand van die Waterfront. Al voorstel wat ons sal maak, is dat die werkers nie so staan en skree heen en weer oor die kanaal nie, reg voor die blyplek. Dalk is dit iets wat die body corporate na kan kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Netjies, uitstekende ligging en veilig. Baie netjiese eenheid op die water. Uitstekende diens van die agent. Baie veilig. Stap afstand van waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Excellent apartment in a perfect position, 15 minutes walk along the canal to the Waterfront. We couldn't fault our stay in this lovely apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig en beautiful. Die mooiste view met 'n rustige atmosfeer. Baie veilig! Beddegoed skoon. Ons het so lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dock-weg 1, 003 Gulmarn Apartment, V&A Residential Marina, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3372827eb56f291d58e8aceba62e46f2d13126d74ff422ef731819514833f2c46447bd6cdef8b5b9544d49fdc14aa81dced1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Dock Road 003 Gulmarn Apartment, V & A Residential Marina, 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.910512267955 18.418448211372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang