Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 @ Jason Jon

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Christo S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Amazing. Ons het eintlik net daar geslaap, maar dit was perfek. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die WiFi was 'n wenner, veral vir die tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Simone
1 @ Jason Jon
Baie dankie! Hoop ons sien jou gou weer!

Elize P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker, behalwe reëndae. Lekker, sal weer kom as dit moontlik is. Gaan al vir 20 jaar Mosselbaai toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie goed ingerig, alles voel nuut, goeie gemaklike bedens en bedegoed, goeie kombuis. Baie sentraal. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Sentraal. Netjies. Het als wat mens benodig vir vakansie in Mosselbaai. By al die koffiewinkels, kuierplekke en restaurante. 5 min van Punt as jy stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

It was very convenient as the shops and beach were within walking distance. The road is busy and Vikings music across the road, so it takes adjustment when it comes to sleeping.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa62c6d1d804b8f89043695549ca9a6972bda2c8f4915be353277200aa173daf50e1c9bae0a99b2ecd4ac25e09276d363e34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 26 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181899509162 22.15151759266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang