Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 @ Jason Jon

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 1 @ Jason Jon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christo S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Amazing.

Ons het eintlik net daar geslaap, maar dit was perfek. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Die WiFi was 'n wenner, veral vir die tieners.

1 @ Jason Jon se terugvoer

Baie dankie! Hoop ons sien jou gou weer!

1 @ Jason Jon
Elize P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Lekker, behalwe reëndae.

Lekker, sal weer kom as dit moontlik is. Gaan al vir 20 jaar Mosselbaai toe.

Ian L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L

Baie goed ingerig, alles voel nuut, goeie gemaklike bedens en bedegoed, goeie kombuis. Baie sentraal.

Sien sterre.

Christo B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Sentraal. Netjies.

Het als wat mens benodig vir vakansie in Mosselbaai. By al die koffiewinkels, kuierplekke en restaurante. 5 min van Punt as jy stap.

Vicki V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vicki V

It was very convenient as the shops and beach were within walking distance.

The road is busy and Vikings music across the road, so it takes adjustment when it comes to sleeping.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa62c6d1d804b8f89043695549ca9a6972bda2c8f4915be353277200aa173daf50e1c9bae0a99b2ecd4ac25e09276d363e34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 26 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181899509162 22.15151759266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang