Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 @ Jason Jon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1 @ Jason Jon is in Mosselbaai geleë. Hierdie eiendom word gedurende die jaar as 'n speel- en spraakterapie praktyk gebruik en word dan omskep in selfsorgverblyf gedurende die vakansietydperk.

Die eiendom is sentraal geleë en binne maklike bereik van die strand, restaurante, wassery, kunsgalerye, kafees, kuierplekke en 'n verskeidenheid winkels.

Die eiendom beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n leefarea met 'n aangrensende kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het 'n gemaklike hoekbank en 'n platskerm-Slim-TV. Gratis Wi-Fi is beskikbaar wat gebruik kan word om Netflix te stroom.

'n Braai-area is beskikbaar of 'n Weber wat op die stoep gebruik kan word. Veilige parkeerplek is voor die motorhuis beskikbaar.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge wat gedoen kan word soos voëlkyk, voetslaanroetes asook watersport soos kanovaart, bootvaart, visvang en branderplankry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Blandstraat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1 @ Jason Jon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 26, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa62c6d1d804b8f89043695549ca9a6972bda2c8f4915be353277200aa173daf50e1c9bae0a99b2ecd4ac25e09276d363e34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 26 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181899509162 22.15151759266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang