Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Bronze Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Vaneshree G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Excellent Beautiful and safe place. Kids loved it. Excellent apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Perfect. Location was perfect, this place was immaculate, enjoyed the stay very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wil nie meer in droë, vuil, warm Bloemfontein bly nie. Skoon, ligging fantasties. So so mooi uitsig. Plek netjies en skoon. Promenade was so lekker vir stap. Ons het lekker vakansie gehou. Dankie Umhlanga Accommodation. Wil wel noem seepbakkie in stort is los, wear en tear. Nuwe skroef. Hier en daar 'n kolletjie teen die muur. Bring dit onder jul aandag, dat jul weet dit is nie ons nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Relaxing and enjoyable. Our stay was very pleasant, all good, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustig en lieflike uitsig. Ons het heerlik gebly. Lieflike uitsig en naby alles gewees. Sal beslis weer daar bly. Parkeering net 'n probleem, so ons het maar geloop waar ons wil wees. Restaurante en winkels naby.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

We had a lovely stay, thank you. Thank you, lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Teresa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Amazing. Verblyf was great. Maar die verhuurings agente kan werk aan hulle houding en manier hoe hulle kommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Pragtig geleë en netjies. Al probleem was die parkering wat soms nie genoeg is nie. Sondag was on ingeparkeer en niemand kon vir ons sê wie se voertuig dit was nie. Anders as dit was dit pragtige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

It was amazing! Everything just amazing! Everything clean, good WiFi. Full DStv. Everything as promised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
1 Bronze Bay
Thank you Corne, so very pleased you had a good stay. You were amazing guests and our apartment was left in a good condition, so thank you. Look forward to having you return in the near future.

Dayalan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Just awesome. Cheryl from Umhlanga Accommodation was excellent. Everything was perfect. The unit could do with some deck beds though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
1 Bronze Bay
Thank you Dayalan. I have taken note of your feedback. Look forward to having you stay with us again. Take care and stay safe.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA437f1727408669af47bb5b5d3062c982cf49f3c4378860efdc828bbb996f82d964f8f0b01e886eda89f31731b2491fd36761?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719586706034 31.090618813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang