Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Bronze Bay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga. Die woonstel is op die grondverdieping en het 'n lieflike see-uitsig van die stoep af. Die kompleks bied direkte toegang tot die promenade en strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort en toilet.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien, en toonbank. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitarea het hoofslaapkamer bied toegang die die grasperk, wat dan na die promenade en strand lei.

Die woonstel het lugversorging en 'n kluis. Gaste kan op die stoep ontspan en die sonsopkoms geniet, of na die branders luister terwyl hulle 'n glasie wyn drink. Parkeerplek is beskikbaar in 'n oop parkeerplek agter 'n muur en hek. Daar is sekuriteitswagte tussen 16:00 en 06:00 elke dag. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Vaneshree G
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent Beautiful and safe place. Kids loved it. Excellent apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Cornelia H
Gesin met tieners
5.0
Perfect. Location was perfect, this place was immaculate, enjoyed the stay very much!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Francois E
Saam met lewensmaat
5.0
Wil nie meer in droë, vuil, warm Bloemfontein bly nie. Skoon, ligging fantasties. So so mooi uitsig. Plek netjies en skoon. Promenade was so lekker vi...
Sien meer
Mrt 2024
Glen T
Besigheidsreis
5.0
Relaxing and enjoyable. Our stay was very pleasant, all good, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Julie L
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en lieflike uitsig. Ons het heerlik gebly. Lieflike uitsig en naby alles gewees. Sal beslis weer daar bly. Parkeering net 'n probleem, so ons h...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 130

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA437f1727408669af47bb5b5d3062c982cf49f3c4378860efdc828bbb996f82d964f8f0b01e886eda89f31731b2491fd36761?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 52 Lagoon Drive Bronze Bay 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.719586706034 31.090618813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang