1 Concord Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Bernie T - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike 3-dea, net wat ons nodig gehad het!
Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike, sentrale ligging.
Stephan & Jacqueline P - Feb 2023
Algehele gradering
Het in Concorde 1 gewoon tydens tydperk by Universiteit Stellenbsoch.
Lees meerTafara C - Okt 2023
Algehele gradering
A secure and clean place.
Frank T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lizette C - Apr 2022
Algehele gradering
Love the place, perfect for 2 people and very central.
Judy B - Apr 2022
Algehele gradering
Als wat mens nodig mag hê en baie gerieflik en skoon.
Marshell V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker om daar te wees.
Nicole S - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker kuier ek sal enigetyd weer gaan. Ek het die plekkie bespreek om aan te trek vir my troue wat 11km ver was en ek het die beste diens ontvang, en ook die beste fotos om te wys van my troudag. Baie dankie Harriet.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 45, Hoek van Kerk- en Ryneveldtstraat, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang