Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Concord Apartment

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 1 Concord Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bernie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie T

Dit was 'n wonderlike 3-dea, net wat ons nodig gehad het!

Ja, baie lekker gevoel asof ek in my eie huis was. Hou van die privaatheid.

Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Wonderlike, sentrale ligging.

Goed geleë in Stellenbosch. Goeie sekuriteit. Uitstekende restaurant onder die eenheid vir heerlike ontbyt en middagetes.

Stephan & Jacqueline P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan & Jacqueline P

Het in Concorde 1 gewoon tydens tydperk by Universiteit Stellenbsoch.

Concorde 1 was 'n wonderlike verblyfopsie om vanaf die gebou te kon stap na die spesifieke Universiteis-gebou vir Meestersgraad-oriëntering. Was ideaal vir die tydperk agv die stapafstand na die universiteit en die omliggende restaurante. Ongelukkig was die gebou nie ideaal vir nagraadse oriëtering nie agv studente woonagtig in die gebou en konstante geraas. Tot en met vroeg oggende het studente gekom en gegaan met heelwat lawaai, en die sekuriteitshekke se oop- en toemaak het bygedra tot die steurnisse. Vir enige toeris van oorsee of lokaal, kon dit steurnis gewees het, en het die jonger studente en hekke het vir seker 'n impak gehad op rus. Ons sou nie die gebou oorgweeg het sou ons geweet het dat studente ook daar woon nie. Andersins was die plek fantasties itv ligging, toerusting en skoonheid.

Tafara C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tafara C

A secure and clean place.

The shared pics were a true representation of the beautiful self-catering unit. The location is so convenient in a peaceful and quiet street.

Frank T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T

Baie lekker gebly.

Goed geleë en loopafstand van als.

Lizette C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Love the place, perfect for 2 people and very central.

Stellenbosch is a great town with a lively vibe and great entertainment and staying at 1 Concord makes it easy and safe to enjoy the town and all there is to do.

Judy B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Als wat mens nodig mag hê en baie gerieflik en skoon.

In die hartjie van Stellenbosch naby alles en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik.

Marshell V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshell V

Dit was so lekker om daar te wees.

Die plek was baie netjies. Was naby alles.

Nicole S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Dit was 'n baie lekker kuier ek sal enigetyd weer gaan. Ek het die plekkie bespreek om aan te trek vir my troue wat 11km ver was en ek het die beste diens ontvang, en ook die beste fotos om te wys van my troudag. Baie dankie Harriet.

Goeie Diens. My spesiaale dag was fantasties dankie dat ek dit hier kon begin.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Hoek van Kerk- en Ryneveldtstraat, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5de1bc55a540ee72a10deb1588ca0130fdf722d439c69da3a79e45767b1bee2f2191a880444515ab4450ec72815e47180e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 45 Church Street Corner of Church and Ryneveldt Street 5788 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937903019402 18.863179542208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang