Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Concord Apartment

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bernie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was 'n wonderlike 3-dea, net wat ons nodig gehad het! Ja, baie lekker gevoel asof ek in my eie huis was. Hou van die privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Wonderlike, sentrale ligging. Goed geleë in Stellenbosch. Goeie sekuriteit. Uitstekende restaurant onder die eenheid vir heerlike ontbyt en middagetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan & Jacqueline P
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Het in Concorde 1 gewoon tydens tydperk by Universiteit Stellenbsoch. Concorde 1 was 'n wonderlike verblyfopsie om vanaf die gebou te kon stap na die spesifieke Universiteis-gebou vir Meestersgraad-oriëntering. Was ideaal vir die tydperk agv die stapafstand na die universiteit en die omliggende restaurante. Ongelukkig was die gebou nie ideaal vir nagraadse oriëtering nie agv studente woonagtig in die gebou en konstante geraas. Tot en met vroeg oggende het studente gekom en gegaan met heelwat lawaai, en die sekuriteitshekke se oop- en toemaak het bygedra tot die steurnisse. Vir enige toeris van oorsee of lokaal, kon dit steurnis gewees het, en het die jonger studente en hekke het vir seker 'n impak gehad op rus. Ons sou nie die gebou oorgweeg het sou ons geweet het dat studente ook daar woon nie. Andersins was die plek fantasties itv ligging, toerusting en skoonheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tafara C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Okt 2023

A secure and clean place. The shared pics were a true representation of the beautiful self-catering unit. The location is so convenient in a peaceful and quiet street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frank T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker gebly. Goed geleë en loopafstand van als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Love the place, perfect for 2 people and very central. Stellenbosch is a great town with a lively vibe and great entertainment and staying at 1 Concord makes it easy and safe to enjoy the town and all there is to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Als wat mens nodig mag hê en baie gerieflik en skoon. In die hartjie van Stellenbosch naby alles en goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marshell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Dit was so lekker om daar te wees. Die plek was baie netjies. Was naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2022

Dit was 'n baie lekker kuier ek sal enigetyd weer gaan. Ek het die plekkie bespreek om aan te trek vir my troue wat 11km ver was en ek het die beste diens ontvang, en ook die beste fotos om te wys van my troudag. Baie dankie Harriet. Goeie Diens. My spesiaale dag was fantasties dankie dat ek dit hier kon begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 45, Hoek van Kerk- en Ryneveldtstraat, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5de1bc55a540ee72a10deb1588ca0130fdf722d439c69da3a79e45767b1bee2f2191a880444515ab4450ec72815e47180e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 45 Church Street Corner of Church and Ryneveldt Street 5788 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937903019402 18.863179542208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang