Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 Dicks Apartment A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dick's Apartment A is in Howick, sowat 88 km vanaf Durban. Dit is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die middedorp, wat dit ideaal maak vir 'n wegbreek weg van die huis.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Daar is ook 'n etenstafel en stoele. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, basiese breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het die eetarea lugversorging en daar is 'n lessenaar. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure van die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n lieflike braai-area, 'n pizza-oond en gemaklike meubels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 38

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6255aedceef1177aefa28186441030a762ea9f68f7d3fdf3704ce7f25c1711d41b635043824291a157eec1ab5682845c11c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 Dicks Street Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.483101011118 30.230143417791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang