1 Dicks Apartment B
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dicks-straat 1, Howick, 2390, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
1 Dicks Apartment B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in die hartjie van Howick, Midlands Meander. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed, en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n vierplaatgasstoof, oond, broodrooster, mikrogolf, yskas, ketel, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n stoep met meubels en braaigeriewe.
Die eenheid het ook 'n pizza-oond. Verder is dit stapafstand vanaf winkelsentrums, koffiewinkels, restaurante en vulstasies.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Dicks-straat 1, Howick, 2390, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dicks-straat 1, Howick, 2390, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang